SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Geelstert oor die kole

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Geelstert oor die kole
Geelstert oor die kole Geelstert oor die kole Geelstert oor die kole

Sjefghoeroe Reuben Riffel sê die belangrikste ding om te onthou as jy vis braai, is natuurlik die kole. Maak seker jy begin jou vuur 'n uur voor die tyd – dit moet goed uitgebrand wees voor jy begin braai. Die kole moet wit wees en die temperatuur eweredig versprei. Geelstert is ’n ferm vis en dus geskik vir braai. Reuben verkies filette eerder as die heel vis want dit maak opdiening makliker. Geelstert is 'n vis wat baie maklik kan uitdroog, dus verkies Reuben om dit te marineer.
 
(Bedien 6-8)
 
2 geelstert-filette*
1 eiervrug, in repies gesny
 
Marinade
1 k room
200 ml jogurt
sap van 6 suurlemoene
8 t rissiepoeier
¼ k garammasala
1 e komynpoeier
¼ k gekapte gemmer
¼ k gekapte knoffel
6 t sout
 
Meng al die bestanddele vir die marinade goed saam en bedek die vis. Laat dit marineer vir ten minste 'n uur. Olie die rooster goed en plaas 'n laag eiervrug op die bodem, sit die vis bo-op die eiervrug en plaas nog 'n laag eiervrug bo-op die vis**. Braai die vis omtrent 10 minute aan albei kante. Voeg seesout by sodra jy dit omdraai.
 
*vra jou viswinkel om ’n hele geelstert in twee filette te sny.

**dit verhinder dat die vis aan die rooster vassit.

***Pasella neem geen verantwoordelikheid vir die akkuraatheid van resepte wat met die Google Translate-funksie vertaal word nie.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development

The three replica watches pieces are technically the same, with but with decorative updates. The first two are set with diamonds, with either a pink or white gold case and bracelet as the base. They both come on beautifully crafted "Rolex Replica Watches" bracelets that match the case metal. These Polish bracelets are slightly more comfortable than the typical rolex replica, featuring a tighter weave that is achieved by weaving a series of threads around an axis from left to right rather than in the same direction (as is the case of Replica Watches with the Rolex bracelet). For more, you can visit our replica watches uk online shop.