SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Potbrood
Potbrood »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Broodpoeding-koek

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Broodpoeding-koek
Broodpoeding-koek Broodpoeding-koek Broodpoeding-koek

Broodpoedingkoek


Genoeg vir 6 – 8 mense


 


Bestanddele:


-         8 croissants
1 x 300 gram piesangbrood
1 liter melk
5 eiers
250 ml suiker
10 ml kaneel    
100 gram pekanneute (gekap)
500 ml vanieljevla


         Metode: 


Voorverhit die oond tot 180 grade Celsius. Breek die croissants in kleiner stukke en plaas in ‘n groot mengbak. Krummel die piesangbrood in kleiner stukke en voeg by die croissants. Voeg die res van die bestanddele by en meng deur. Maak seker alles is goed bedek. Spuit ‘n 3 liter-Bundtpan met kleefwerende kossproei en skep die mengsel in die koekpan. Bak die poeding vir 20 – 25 minute of tot goudbruin en gestol. Keer uit op n dienbord en giet die vla oor. Sit voor. Geniet!


 


 


 


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development