SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Pampoengebak
Pampoengebak »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Low Carb Pizza

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Low Carb Pizza
Low Carb Pizza Low Carb Pizza Low Carb Pizza

Low Carb Pizza


Bestanddele:


500ml Sonneblomsaad
Sout
Paprika
Psyllium husk 
60g Botter
250ml Water
2 Eiers
Tiemie
Oregano
Xylitol


Metode:


Meng die sonneblommeel, sout, paprikka en psyllium husk poeier saam. Nadat jy water in die pot gegooi het, voeg die botter by. Sodra die botter klaar gesmelt is, voeg jy die droë bestanddele by om uiteindelik die deeg te vorm. Laat die deeg afkoel en klits dan twee eiers by. Nadat jy jou pizza met lekkernye van jou keuse gedokter het, gaan dit vir 15-20 minute oond toe teen 180°C.   




Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development