SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Marokkaanse melktert
Marokkaanse melktert »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Focaccia Brood

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Focaccia Brood
Focaccia Brood Focaccia Brood Focaccia Brood

Focaccia Brood


Bestanddele:


500 g koekmeel
5 ml sout
10 g kitsgis
Lou-warm water
Rooi sjalot uie
Soetrissie


Metode:


Meng die sout, kitsgis en lou-warm water by die koekmeel in. Plaas die deeg in 'n gesmeerde plaat en gee dit 'n laagie olyf-olie. Strooi rooi sjalot uie en soetrissie bo-oor en laat dit rys vir 10 minute. Daarna gaan dit vir nog 10 minute oond toe teen 200°. 


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development