SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Marokkaanse melktert
Marokkaanse melktert »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Biltong Paté

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Biltong Paté
Biltong Paté Biltong Paté Biltong Paté

Biltong Patê


Bestanddele:


15 ml (1 e) gelatienpoeier 
60 ml (4 e) kookwater
375 g (1 ½) roomkaas
2,5 ml (
½ t) fyngekapte knoffel
30 ml (2 e) briekaas
10 ml (2 t) suurlemoensap
125 ml-250 ml (
½ k-1 k) biltongpoeier
250 ml (1 k) room
250 ml (1 k) papawersaad


Metode:


Sprinkel die gelatien oor die kookwater
en roer tot die gelatien opgelos het en
soos 'n stroop lyk. Klits die roomkaas,
knoffel, brie en suurlemoensap saam
tot glad en egalig. Klits dan die
biltongpoeier by en dan die gelatien. 
Voeg geklitse room by die roomkaasmengsel.
Sit dit dan in die yskas vir 2 ure. 


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development