SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Marokkaanse melktert
Marokkaanse melktert »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Botterskorsie risotto potjie

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Botterskorsie risotto potjie
Botterskorsie risotto potjie Botterskorsie risotto potjie Botterskorsie risotto potjie

Botterskorsie risotto potjie


Bestanddele:
Rooi uie
Knoffel
Gerasperde botterskorsie
Risotto
Hoender aftreksel
Klappermelk/room
Speserye


Metode: 
Begin die potjie met olie en botter, reg vir die rooi uie om in te braai. Nadat die botterskorsie by die gebraaide knoffel en rooi uie gevoeg is, gooi jy die risotto by. Daarna volg hoender aftreksel, klapper melk (of room) en speserye. 


Die ontbeende hoenderduie is vooraf vir 24-uur in 'n jogurt en peri-peri sous gemarineer en braai vir so 20 minute. 


 


 


 


 


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development