SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Mosselpot

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Mosselpot
Mosselpot Mosselpot Mosselpot

Mosselpot


Bestanddele:
Spek
Olyfolie
Uie
Gras-uie
Mossels
Rys
Sauvignon Blanc
Room
Mengsel van knoffel, rissie en gemmer


Metode:
Begin deur jou rys op die stoof aan die gang te kry en die spek in ‘n aparte pan bros te braai. Kap die uie en grasuie fyn. Braai die uie in jou pot. Voeg mossels en sauvignon blanc by. Daarna volg grasuie, room en die spek. Laastens volg die Voetspore-doepa van knoffel, rissie en gemmer. Bedien die mosselpot saam met rys. 


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development