SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Marokkaanse melktert
Marokkaanse melktert »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Broccoli en spek sop

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Broccoli en spek sop
Broccoli en spek sop Broccoli en spek sop Broccoli en spek sop

Broccoli en spek sop


Bestanddele: 
50 ml botter
1 ui
3 knoffelhuisies
1 soetrissie
2 koppe broccoli
1 beesvleisblokkie
4 takkies vars pietersielie
5 ml gemengde kruie
3 ml peper
250g spek
250ml room
250ml gerasperde cheddarkaas


 


Metode:
Kap die ui, knoffel en soetrissie fyn.Breek die broccoli in blommetjies. Sny die ergste dik stingels af. Kap die pietersielie fyn.Gebruik 'n middelslaggrootte pot en smelt die botter daarin. Braai die ui, knoffel en soetrissie in die botter tot sag. Voeg nog botter by indien nodig. Voeg die brocoli, beesvleisblokkie, kruie, speserye en spek by. Voeg 500 ml water by.Kook dit tot dit alles sag en gaar is. Maak dit fyn met 'n stokmenger. Voeg die room en gerasperde kaas by. Meng dit goed en gee die kas kans om te smelt. Wanneer bedien, krummel fetakaas of bloukaas oor. 


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development