SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Keto Klapper Sjokolade

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Keto Klapper Sjokolade
Keto Klapper Sjokolade Keto Klapper Sjokolade Keto Klapper Sjokolade

Keto Klapper Sjokolade


Bestanddele:
3k onversoete klapper
¼ k Erythritol
½ eetl vanilla geursel
1k klapperroom
¼ k klapperolie
Sjokolade:
140g 85-90% donker sjokolade
42g klapperbotter 


Metode:
Room die klapperbotter, die dag van te vore. Rooster die klapper in die oond vir 5 – 6 minute. Laat dit daarna afkoel.  Meng die geroosterde klapper, erythritol, vanilla, klapperroom en klapperolie. Plaas die mengsel vir ‘n paar minute in die yskas, as jy vind dat dit te taai is. Vorm die stafies met jou hande en pak dit in ‘n pan, uitgevoer met waspapier.  Plaas dit in die yskas vir 30 minute tot ‘n uur.  Smelt die donker sjokolade en klapperbotter in ‘n dubbelkoker. Meng goed, draai die hitte af en laat afkoel. Gebruik ‘n sosatiestokkie om die klapperstafies in die sjokolade-mengsel te doop tot dit heeltemal bedek is. Plaas dit in ‘n pan, uitgevoer met waspapier. Versier dit deur die oorblywende sjokolade bo-op die eindproduk te drup of patroontjies te maak. Plaas dit weereens in die yskas vir 30 – 60 minute. Berg die orige ook in die yskas. Dit smelt in kamertemperatuur. 


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development