SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Granadilla en wit sjokolade nagereg

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Granadilla en wit sjokolade nagereg
Granadilla en wit sjokolade nagereg Granadilla en wit sjokolade nagereg Granadilla en wit sjokolade nagereg

Granadilla en wit sjokolade nagereg


250ml room
180ml granadilla pulp
125ml strooisuiker
150g goeie wit sjokolade
250ml volroom wit joghurt
Klein skuimpies, een per persoon
Eetbare blomme vir versiering


Breek die sjokolade in klein stukkies en smelt in ‘n glasbak oor ‘n pot kookwater. Maak seker die bak raak nie aan die warm water nie, anders sal die sjokolade verbrand. Klits die gesmelte sjokolade stadig by die joghurt en laat dit heeltemal afkoel. Intussen, meng twee derdes van die suiker saam met die granadilla pulp en stoor in die yskas. Meng die res vna die suiker by die room en klits tot styf. Vou die sjokolade joghurt mengsel by die room en laat staan in die yskas vir een uur. Wanneer jy gereed is om dit te bedien, meng die granadilla pulp by die mousse mengsel. Plaas ‘n skuimpie in elke bakkie en skep die mousse mengsel bo-oor en versier met blomme.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development