SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Marokkaanse melktert
Marokkaanse melktert »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Avokado, salm en lemmetjie tian

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Avokado, salm en lemmetjie tian
Avokado, salm en lemmetjie tian Avokado, salm en lemmetjie tian Avokado, salm en lemmetjie tian

Avokado, salm en lemmetjie tian


Bestanddele:
Heel salm
1x fles lemmetjie-piekel
Ryp avokados
Vars koljander
Lemmetjies
Suurlemoene
Nartjies
Lemoene
Olyfolie
Droë witwyn
Buffel Mozzarella kaas
Heel ertjies
Vars baba-ertjies
Murgpampoentjies 


Metode:
Rooster sitrusvrugte soos lemoene/suurlemoene/nartjies in die oond (vir die slaaisous later). Druk sirkels met jou tianring of gewone blikkie uit. Gooi vars uitgedrukte suurlemoen- en lemmetjiesap bo-op die salm onder in die blikkie om dit gaar te maak, saam met swart peper en growwe sout. Meng lemmetjie-piekel, vars koljander en lemmetjiesap saam in ‘n voedselverwerker. Skep ‘n dun laag van die piekelmengsel bo-op die salm binne die Tian-ring/blikkie. Daarna volg ‘n laag avokadoskywe. Dokter elke laag met sout en peper na smaak.


Slaaisous:
Gooi olyfolie, ‘n titsel vonkelwyn of droë wityn saam met die sap van die geroosterde sitrusvrugte bymekaar vir die sitrus-slaaisous. Plaas repe murgpampoen in yswater om dit te laat krul vir ‘n mooi effek. Gebruik heel ertjies, vars baba-ertjies en buffel-mozarella in die slaai rondom die tian ring en gooi die sitrus-slaaisous bo-oor. Lig die tian-ring versigtig op sodat jou verskillende tian-lae mooi in die middel van die slaaibord uittroon. 


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development