SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Gestoofde vrugte vir ontbyt
Gestoofde vrugte vir ontbyt »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

DZL se sjokoladesmeer kaaskoek

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
DZL se sjokoladesmeer kaaskoek
DZL se sjokoladesmeer kaaskoek DZL se sjokoladesmeer kaaskoek DZL se sjokoladesmeer kaaskoek

DZL se sjokoladesmeer-kaaskoek


Bestanddele:


340g sjokoladekoekies
110g botter
Vars aarbeie
750g roomkaas
250g strooisuiker
10ml vanilla geursel
200g room
10ml bruinsuiker
125g sjokoladesmeer


Metode:
Maak 340 gram sjokoladekoekies fyn en meng dit met die gesmelte botter. Skep die mengsel onder in jou glasies of houer van jou keuse vir die kors. Skep vars gesnye aarbeie bo-op en plaas dit vir ‘n rukkie in die yskas. Meng die 750 gram roomkaas saam met ‘n halwe koppie strooisuiker. Voeg 2 teelepels vanilla geursel by. Klits al hierdie bestanddele goed saam. Klits 200 gram room styf saam met 1 of 2 teelepels bruinsuiker. Vou die room en die roomkaas-mengsel saam. Deel die mengsel in twee verskillende bakke. Voeg ‘n halwe koppie sjokoladesmeer by een van die bakke. Skep die verskillende kleure van die mengsel bo-op die sjokolade-koekie-kors vir ‘n mooi effek. Gebruik ‘n tandestokkie om ‘n mooi patroontjie op die oppervlak te maak. Sprinkel sjokolade-vlokkies bo-oor. Plaas dit in die yskas vir ‘n uur of wat en geniet!


 


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development