SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Marokkaanse melktert
Marokkaanse melktert »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Lams tartar

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Lams tartar
Lams tartar Lams tartar Lams tartar

Lams tartar


Bestanddele:
500g lamsboudvleis, fyngekap
Tamatiesous, na smaak
Worcester sous, na smaak
2 rooi uie, fyngekap
15ml brandewyn
Klein bossie vars pietersielie en kruisement, fyngekap
Swart peper, na smaak


Metode: 
Sit al die bestandele bymekaar in ‘n mengbak. Meng goed deur en proe of daar nog tamatiesous en worcester sous kort asook swart peper. Plaas in die yskas vir ten minste ‘n uur. Bedien koud met ‘n rou eiergeel (as verkies) en ‘n kappertjiesaad vir elke persoon.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development