SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Gestoofde vrugte vir ontbyt
Gestoofde vrugte vir ontbyt »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Donker sjokoladekoek met framboos ganache

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Donker sjokoladekoek met framboos ganache
Donker sjokoladekoek met framboos ganache Donker sjokoladekoek met framboos ganache Donker sjokoladekoek met framboos ganache

Donker sjokoladekoek met framboos ganache


Bestanddele:
Donker Sjokolade Ganache
150ml room
150g Swiss Classic Lindt donker sjokolade
Framboos Ganache
150ml framboos-pulp
150g Swiss Classic Lindt donker sjokolade
Donker Sjokoladekoek
100ml water
100g suiker
60g botter
17g kakaopoeier
2g bakpoeier
2g koeksoda
90g koekmeel
1 ekstra groot eier
60g Swiss Classic Lindt donker sjokolade


Metode:
Donker Sjokolade Ganache:
Bring die room tot kookpunt. Voeg die sjokolade by en meng tot glad en gesmelt. Laat dit effens afkoel.
Framboos Ganache:
Bring die framboos pulp tot kookpunt. Voeg die sjokolade by en meng tot glad en gesmelt. Laat dit effens afkoel.
Donker Sjokoladekoek:
Bring die suiker, botter en water tot kookpunt. Haal van hitte af en voeg sjokolade by. Roer tot dit gesmelt is. Terwyl jy klits, voeg die eiers stadig by en meng goed saam. Laastens voeg al die droë bestanddele by en meng goed saam. Plaas mengsel in voorbereide 15cm koekpan en bak teen 140 grade vir ongeveer 30min of tot heeltemal gaar. Laat dit afkoel. Plaas koek op 'n drip bakplaat en gooi sagte framboos ganache oor om koek totaal te bedek. Laat die koek afkoel in die yskas totdat die ganache gestol is en gooi dan die sagte donker sjokolade ganache oor sodat die koek en framboos ganache bedek is. Laat dit in die yskas afkoel tot ganache gestol is en versier die koek met vars frambose en sjokolade.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development