SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Gestoofde vrugte vir ontbyt
Gestoofde vrugte vir ontbyt »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Tropiese hoender en koeskoes met kruiesous

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Tropiese hoender en koeskoes met kruiesous
Tropiese hoender en koeskoes met kruiesous Tropiese hoender en koeskoes met kruiesous Tropiese hoender en koeskoes met kruiesous

Tropiese hoender en koeskoes met kruiesous


Bestanddele:
4 eetlepels botter
3 eetlepels olyf olie
4 hoender borsie filette, in repies gesny
Sout en swart peper na smaak
1 pynappel, geskil en in blokkies gesny
1 teelepel gedroogde brandrissies
1 blikkie klapper melk
1 koppie droë koeskoes
1 koppie vars kruisement, fyn gekap
1 koppie vars pietersielie, fyn gekap
1 klein rooi ui, fyn gekap
30ml olyf olie
Klapper velle, vir versiering
Eetbare blomme, vir versiering 


Metode:
Verhit die botter en olyf olie in ‘n pan en braai die hoender repies tot gaar. Geur met sout en swart peper. Skep die hoender repies uit die pan en plaas die pynappel in dieselfde pan. Braai tot gekarameliseerd. Meng gaar hoender met pynappel en geur met brandrissie. Sit eenkant. Intussen, verhit die klapper melk in ‘n klein potjie. Voeg die koeskoes by, bedek en laat staan op lae hitte vir twee minute. Gebruik ‘n vurk om koeskoes korrels los te maak. Vir die kruiesous, vermorsel die vars kruie en uie in ‘n stamper en vysel tot ‘n growwe pasta, voeg die olyf olie by en meng deur. Vir bediening, skep hope vol koeskoes op ‘n bord, gevolg deur die gebraaide hoender en pynappel. Versier met klapper velle en eetbare blomme. Bedien met kruiesous. 


 


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development