SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Vleisbolletjies en gebraaide papkoekies

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Vleisbolletjies en gebraaide papkoekies
Vleisbolletjies en gebraaide papkoekies Vleisbolletjies en gebraaide papkoekies Vleisbolletjies en gebraaide papkoekies

Vleisbolletjies en gebraaide papkoekies


Vleisbolletjies


Bestanddele:
500g Bees wors
100ml Olyfolie
2 Blikke geblikte tamaties of tamatiesmoor


Metode:
Sny die wors oop en rol dit in klein 5cm bolletjies. Braai die worsbolletjies in olie tot dit effens bruin is. Plaas die bolletjies in ‘n oondbestande bak. Bedek met fyngemaakte geblikte tamaties en bak in die oond vir 25 minute teen 180 grade. 


Gebraaide papkoekies


Bestanddele:
1k Rou pap
1t Sout
1t Peper
2 Eiers
500ml Olie


Metode: 
Maak die pap styf aan volgens die instruksies op die pakkie. Plaas in ‘n oondbak en laat afkoel. Die pap moet relatief stuif wees. Gooi die pap uit op ‘n bord en druk ronde wielietjies uit met ‘n koekie drukker. Klits 2 eiers saam met bietjie sout en peper. Doop die papkoekies in die eiermengsel en braai in die olie. Dreineer die papkoekies op handdoekrol.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development