SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Marokkaanse melktert
Marokkaanse melktert »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Pannekoek baklava vulsel

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Pannekoek baklava vulsel
Pannekoek baklava vulsel Pannekoek baklava vulsel Pannekoek baklava vulsel

Pannekoek baklava vulsel


Bestanddele:
4 Pannekoeke
50g Pekaneute
50g Amandels
50g Kasjoe neute
100g suiker
50g heuning
100ml water
1 Kaneelstokkie
Crème Fraiche vir opdiening


Metode:
Voorverhit die oond tot 180 grade. Meng al die neute saam en rooster in die oond to donker. Verwerk die neute in voedselverwerker tot krummels. Plaas die suiker, heuning, water en kaneelstokkie in ‘n souspot op ‘n medium hitte. Roer totdat al die suiker opgelos het en kook tot ‘n dik stroop. Sprinkel die neute oor ‘n pannekoek gooi so 4 eetlepels van die stroop oor die pannekoek en rol die pannekoek op en bedien met eetlepel Crème Fraiche bo op die pannekoek.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development