SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Marokkaanse melktert
Marokkaanse melktert »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Koelsoem Kamalie se Paella

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Koelsoem Kamalie se Paella
Koelsoem Kamalie se Paella Koelsoem Kamalie se Paella Koelsoem Kamalie se Paella

Koelsoem Kamalie se Paella


Bestanddele:
2kg garnale
2kg seekos mengsel
500g mossel vleis
500g heel mossels in dop
1kg calamari
1 pak krap stokkies
2kg rys
4 groot uie
1 groen soetrissie
2 groot tamaties
500g knoffelpasta
500g botter
3eetl rooi masala
3eetl peri peri
3eetl seekos masala


 


Metode:
Laat lê die calamari in melk met swart peper. Kook water en voeg by seekos mengsel, calamari en mossel vleis en een eetlepel knoffelpasta. Dreineer en hou die water eenkant om dit weer te gebruik. Voeg gemengde groente by die water van die seekos mengsel en hou eenkant. Kook solank die rys en dreineer. Braai die uie, tamatie en soetrissie met die masala. Voeg een eetlepel knoffelpasta by. Meng gekookde rys, seekos mengsel, uie mengsel en gekookde groenete in ‘n pot en laat dit stoom. Marineer garnale en krap stokkies met knoffelpasta, peri peri en rooi masala. Braai in pan met knoffel en botter. 


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development