SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Gestoofde vrugte vir ontbyt
Gestoofde vrugte vir ontbyt »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Kook Saam Kaaps Hoenderpastei

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Kook Saam Kaaps Hoenderpastei
Kook Saam Kaaps Hoenderpastei Kook Saam Kaaps Hoenderpastei Kook Saam Kaaps Hoenderpastei

Kook Saam Kaaps Hoenderpastei


Bestanddele:
10ml kanola olie
1 ui, fyngekap
5ml fyngekapte knoffel
1kg hoendervleis-repies
Sout na smaak
10 peperkorrels fyngedruk
2 hoenderaftrekselblokkies
250ml vermicelli
2 x 400g skilferkorsdeeg
5 eiers, gekook, afgedop en in skyfies gesny
1 x 50g pakkie wit uiesoppoeier


 


Metode:
Verhit die olie in ‘n kastrol en smoor die ui, knoffel en hoenderrepies tot die ui sag en deurskynend is. Voeg sout en peper by. Meng die soppoeier goed met bietjie warm water en voeg dit by die hoenderrepies. Los die aftrekselblokkies in ‘n klein bietjie water op en voeg saam met die vermicelli by die hoenderrepies. Laat die mengsel vir 15 minute prut. Verwyder van die hitte en laat dit afkoel. Voorverhit die oond tot 190 grade en spuit ‘n groot oondvaste bak met kossproei. Rol een pakkie skilferkorsdeeg in die voorbereide oondbak uit. Druk ‘n paar gaatjies in die deeg en bedek met bakpapier. Vul die bodem van die bak met droë boontjies en bak die deeg blind vir 15 minute. Verwyder uit die oond, haal die boontjies en bakpapier uit en bak vir nog 5 minute. Laat dit effens afkoel en skep dan die hoendermengsel in die deegkors en versprei eweredig. Rangskik die eierskyfies op die hoendermengsel en plaas die tweede pakkie skilferkorsdeeg oor die eierskyfies. Gebruik ‘n vurk om die rande van die deegdeksel op die deegkors vas te druk. Glaseer die pastei met geklitste eiergeel. Vir 20 tot 30 minute tot goudbruin en gaar. 


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development