SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Gestoofde vrugte vir ontbyt
Gestoofde vrugte vir ontbyt »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Vietnamese ryspapier rolletjies

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Vietnamese ryspapier rolletjies
Vietnamese ryspapier rolletjies Vietnamese ryspapier rolletjies Vietnamese ryspapier rolletjies

Vietnamese ryspapier-rolletjies


Bestanddele:
30ml water
15ml suiker
30ml vissous
1 suurlemoen se sap en gerasperde skil
1 brandrissie fyngekap
1 knoffelhuisie gekap
8 ryspapiervelle
150g groen kool
1 wortel in lang dun repies gesny
65g gemengde boontjiespruite
1 handvol vars koljander
1 handvol vars kruisement


Metode:
Meng die water, suiker, vissous, suurlemoensap en –skil in ‘n bakkie. Voeg die brandrissie en knoffel by. Hou eenkant.Maak ‘n groot glasbak vol warm water. Doop 1 ryspapiervel op ‘n keer 10 – 15 sek in die water of tot sag. Plaas op ‘n skoon bord.Sit ‘n klein hand vol van die kool, ‘n paar wortelrepies, gemengde spruite en vars kruie in die middel van die ryspapier. Rol dit styf toe en sny in twee. Hou aan tot al die ryspapier opgebruik is. Sit voor met doopsous.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development