SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Fudge
Fudge »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Peper tagliatelle met Gorgonzola

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Peper tagliatelle met Gorgonzola
Peper tagliatelle met Gorgonzola Peper tagliatelle met Gorgonzola Peper tagliatelle met Gorgonzola

Peper tagliatelle met Gorgonzola


Bestanddele:
400g tuisgemaakte peper tagliatelle
50g botter
150g dik room
100g Gorgonzola
100g parmesan
Peper
Handvol marjolein


Metode:
Smelt botter in 'n groot pan oor medium hitte. Voeg die room, Gorgonzola en peper by en roer tot die kaas gesmelt het. Kook die pasta in sout water vir 4 minute en dreineer. Gooi die pasta by die sous en meng oor 'n lae hitte. Gooi die parmesankaas en marjolein by en bedien onmiddellik.  


Pepper tagliatelle with Gorgonzola


Ingredients:
50g butter
150ml thickened cream
100g gorgonzola dolce latte
400g home-made pepper tagliatelle
100g grated parmesan
Pepper to taste
1 tablespoon chopped marjoram leaves (optional)


 


Method:
Melt butter in a medium to large non-stick frying pan over medium heat. Add cream and gorgonzola and pepper, stir until cheese has melted, then take off stove. Cook pepper tagliatelle in lots of salted water. Boil for 4 minutes then drain, toss the tagliatelle into the Gorgonzola sauce, place over low heat and mix quickly with wooden spoon. Sprinkle with parmesan cheese and marjoram and toss gently. Serve immediately.


 


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development