SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Vars tuisgemaakte pasta

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Vars tuisgemaakte pasta
Vars tuisgemaakte pasta Vars tuisgemaakte pasta Vars tuisgemaakte pasta

Vars tuisgemaakte pasta


Bestanddele:
200g meel
2 groot eiers


Metode:
Gooi jou meel op 'n skoon oppervlak en maak 'n klein holte in die middel. Gooi die eiers in die holte en met 'n vurk, meng die eiers in die meel in tot dit 'n dik pasta is. Meng geleidelik nog meel by tot jy 'n sagte bol deeg kan vorm met jou hande. Bedek met kleeffilm en laat dit in die yskas vir 20 minute. Rol die deeg uit met 'n pasta masjien en sny in lang repies. Droog dit uit deur dit oor 'n stok te hang. 


Fresh homemade pasta


Ingredients:
200g stone ground flour
2 jumbo eggs


Method:
Pour flour onto a surface and make a well in the centre of the mound.  Add eggs, using a fork, gradually mix egg into the flour until the mixture is a thick paste.  Using your hand, incorporate as much flour as needed, little at a time until the dough forms a soft but firm ball.  Cover with cling wrap and refrigerate for 20 minutes. Use pasta machine to roll out the dough and cut into thin strips and dry out before cooking.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development