SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Fudge
Fudge »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Beesfilet met pruime en knoffel

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Beesfilet met pruime en knoffel
Beesfilet met pruime en knoffel Beesfilet met pruime en knoffel Beesfilet met pruime en knoffel

Beesfilet met pruime en knoffel


Bestanddele:
Heel beesfilet
Pruime
Knoffel
Suurlemoensap
Olyfolie
Sout en swartpeper


Metode:
Neem heel beesfilette en sny die senings af. Sny 'n gat in die middel van die filet met 'n mes in die lente van die vleis. Sny pruimedante op en laat dit marineer in suurlemoensap en knoffel met sout en peper. Druk dit in die gat in die filet in en braai in 'n pan tot meduim gaar in olyfolie. Bedien dit met groente soos sampioene en kersie tamaties wat in knoffel en botter gebraai is.  


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development