SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Melktert met gestoofde appel en peer

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Melktert met gestoofde appel en peer
Melktert met gestoofde appel en peer Melktert met gestoofde appel en peer Melktert met gestoofde appel en peer

Bestanddele:
Goeie kwaliteit skilferkors
4k (1 liter) melk
250ml ideal melk
250ml (1k) suiker
30ml (1/4 k) koekmeel
30ml (1/4 k) mielieblom
3 eiers, geskei
15ml (1 Eetl) botter
5ml (1tl) bakpoeier
knippie sout
5ml (1tl) vanieljegeursel
fyn kaneel


Metode:
Voorverhit die oond tot 180 grade. Smeer 1 groot tertpan met botter of kossproei. Voer tertpan uit met deeg en bak blind vir 10 min. Vir die melktert vulsel, hou 375ml (1.5k) melk uit en verhit die res saam met die suiker tot opgelos. Sif die koekmeel en mielieblom saam. Voeg die eiergele en oorblywende melk by en meng tot ‘n pasta. Meng ‘n bietjie van die meelpasta met verhitte melk. Voeg by die res van die verhitte melkmengsel en verhit tot dit kook. Roer om te voorkom dat dit klonte vorm. Verwyder van hitte. Klits die eierwitte styf en vou saam met die botter, bakpoeier, sout en vanieljegeursel by die melkmengsel in. Giet in die tertkorse, stuif met kaneel en bak 35-40 minute teen 180 grade celsius tot goudbruin en stewig.


Gestoofde Appel en Peer
2 soet rooi appels, geskil en in skywe gesny
2 pere, geskil en in skywe gesny
3 Eetl suiker
1 Eetl botter
Sap van een lemoen en gerasperde lemoenskil


Metode:
Karameliseer suiker en botter, voeg vrugte by en dan lemoensap, kook stadig tot sag en bedien met melktert.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development