SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Gestoofde vrugte vir ontbyt
Gestoofde vrugte vir ontbyt »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Beesfilet met bitter bier reduksie

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Beesfilet met bitter bier reduksie
Beesfilet met bitter bier reduksie Beesfilet met bitter bier reduksie Beesfilet met bitter bier reduksie

Bestanddele:
1 medium beesfilet, gleuwe ingesny
3 Eetl worchestire sous
3 Eetl olyf olie
Swartpeper


Bitterbier reduksie:
125ml Mitchells Bosuns Bitters of Milk Stout
250 ml beesvleis aftreksel
3 Eetl botter
1 ui fyngekap
1 huisie knoffel
1 Eetl bruin suiker
1 Eetl tamatie pasta


Metode:
Marineer filet vir 1 uur met worchestire sous en olyf olie mengsel en geur met swartpeper. Braai in warm pan vir 8-10 min, verwyder uit die pan, bedek met foelie en laat rus. In selfde pan waarin jy filet gebraai het, braai uie en knoffel tot bruin, voeg al die ander bestanddele by, behalwe bruin suiker en tamatie pasta. Laat stadig prut todat dit gereduseer het en stroperig raak, voeg dan bruin suiker en tamatie pasta by. Sny die filet in skywe en plaas in sous. Bedien met baba aartappels en groen slaai.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development