SABC Logo
 
Pasella SABC2
Vuurwerke deur Jan Braai

Kompetisie besonderhede
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk


Kommentaar / vrae:


 Hallo Anina
Ongelukkig plaas ons nie al die videos van vorige programme nie, maar ek sal vir
jou uitvind of ons dalk \\\'n uitsondering kan maak.
Groete Die Pasella-span
deur Pasella Web
29 November 2011 13:43:12




 Kan ek iewers weer die video kyk, het die helfte van Joe Niemand se storie gemis. Ek soek asb die link na die video toe, GROOT ASSEBLIEF!!!
deur Anina Engelbrecht
29 November 2011 12:58:37




 I enjoyed this segment. Looks like the cowboy shooters had a lot of fun - a great way to get together and learn respect for guns, and enact some of the old Wild West rituals of black powder shooting. And those corsets, ladies! Ek is jaloers! Well done!
deur Joanne Hichens
28 November 2011 19:30:34




 Karlien ek wens jou alle sukses toe, want as jy dit in 3 jaar kan bereik wil ek sien
wat \\\'n pragtige mens soos jy oor die volgende 10 jaar gaan bereik.
Ek wens jou God se seŽn toe op jou toekoms.
Groete Gawie
deur Gawie Burger
27 November 2011 15:37:34




 Hallo JP!
Jy is welkom om in te skryf vir ons tuiskok-kompetisie hier op die webblad. Kyk na die blokkie regs bo wat se Pasella Tuiskok!
Ons sien uit om \\\\\\\'n resep van jou te ontvang.
Groete
die Pasella-span

deur Pasella Web
24 November 2011 15:25:32




 war kan ek karlien van jaarsveld se liedjie jakkals trou met wolf se vrou aflaai?Hulle altwee is goeie sangers
deur Dmitri Sauls
24 November 2011 11:29:00




 geluk lizenemet jou goeie prestasie
deur lizel sonnenberg
23 November 2011 21:21:52




 ek love hulle as hulle kook of waneerjulle ons meer vertel van kunstenaars
deur lizel sonnenberg
23 November 2011 21:18:28




 waar kan ek in skruif vir tuiskokkompetiesie
deur J.P. Le Roux
23 November 2011 19:33:19




 Dis n besondere groot voorreg om Springbok nou ons tuisdorp te kan noem en te werk aan die proses van inligting in te samel vir die Springbok Info webblad, www.springbokinfo.co.za. Hier is \\\\\\\'n ongelooflike klomp kosbaarhede wat nog tussen die koppies verskuil lÍ! :-)
deur Christo Conradie
22 November 2011 10:23:35




 Hi Daleen

Dankie vir jou kommentaar? Ons is nie seker na watter skool jy verwys nie?
Groete
deur Pasella Web
03 November 2011 15:20:18




 Het jul enige sport skool foto\'s gebruik in gisteraand se program?
deur Daleen Kempen
03 November 2011 11:44:38




 Ons was die afgelope jaar 2 maal by Sondela gewees. Watter pragtige plek ! die
gastehuis is \"hemels\" en die gasvryheid van die personeel uitmuntend. Die kosse is iets om op verlief te raak. Natuurskoon is uit die boonste rakke. Probeer dit gerus, niemand sal teleurgesteld wees nie.
deur Lea van Rensburg
31 October 2011 13:48:01




 Die brood is heerlik. Dan nog so maklik ook. Dankie


deur Antoinette Kruger
28 October 2011 11:51:17




 Hi Jaco, nee ongelukkig nie. Dit sluit slegs die werkswinkelkostes van R1600per persoon in.
deur Pasella Web
20 October 2011 19:11:43




 Hi Dieter, op gisteraand se Pasella program (20/10/2011) het jy \\\'n Jan van Riebeeck T-hemp aangehad waarop die naam \\\"Jan\\\" staan.
Waar kan ek so hemp in die hande kry? My broer se naam is Jan en ek dink dit sal \\\'n great geskenk wees vir hom.

Hou aan met jul goeie program!
deur Hanlie Brand
20 October 2011 10:29:30




 Is die vlieg kaartjies ingesluit en blyplek

deur jaco vermaak
17 October 2011 18:36:23




 Hi Paul - sounds like you\\\'ve had a hectic week - hope you\\\'re taking it easy this weekend!
deur Vicki Heins
15 October 2011 20:27:38




 ek wil net graag weet, as ek \\\'n foto op die doek wil laat print, waar laat doen ek dit?
dankie
deur helloise smit
10 October 2011 08:53:35




 Jy lyk pragtig met als wat jy dra. Jy is baie stylvol.
deur alet fick
05 October 2011 14:19:06







Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development