SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk


Kommentaar / vrae:


 ons is nuut is die kaap en wag nou al n paar maande om te hoor van die fantastiese trein roetes van die kaap na simonstad toe, ons kinder was nog nooit in hul lewe op n trein gewees nie, dit sal vir hulle n nuwe ervaring wees.
deur Greg Nell
25 January 2012 20:53:21




 Ons was lank gelede by die Butterfly World buite Paarl en dis absoluut die moeite
werd en baie leersaam,baie baie mooi,moet beslis onder die publiek se aandag
gebring word veral in die ander provinsies!!!
deur Marie Meiring
24 January 2012 23:05:27




 Sanel
Stuur asb vir my \\\'n epos by mandie@pasella.com - ons sukkel om jou in die hande te
kry.
Dankie en groete!
mandie
Webmeester
deur Pasella Web
21 January 2012 12:35:16




 Hi almal sien baie uit na die boot vaart dit gaan great wees en veral nog saam PASELLA aanbieders......kan nie wag nie sien jul dan en hopelik is ons sommer die gelukkige wenners.
deur annika lourens
19 January 2012 22:29:30




 Thank you for putting this program together. I have had enthusiastic reponse from all who know me and saw the insert. Kind regards - \"Bakkies se teler\"
deur Dawn Hull
19 January 2012 17:01:53




 Hallo Julle,

Het self \'n bokser en sy is nou 9jr oud en sou myself nie kon indink sonder haar nie. Sy is soos n kind in ons huis. Haar naam is Dante. Wens ek kan vir julle n foto stuur. Sy is ons hele lewe aangesien ons nie kinders het nie. Dis die Beste vriende ooit en so gehoorsaam, ons hoef net vir haar op n sekere manier te kyk dan weet sy wat ons wil doen of wat sy nie mag doen nie. Adorable is nou uit en uit so.

Dankie vir jul stunning program.

Joan
deur Joan Van Schalkwyk
19 January 2012 14:31:17




 Julle het my met ander oe na Boksburg laat kyk ek het daar groot geword my ma bly nog steeds daar ek gaan baie bokkie park toe maar miskien moet ek bietjie aan die geboue waar ons net verby ry ook bietjie aandag gee
deur madelein van den berg
19 January 2012 13:21:17




 Ek het alreeds betaal vir my man en ek op die MSC Sinfonia na Bazaruto van die 5 - 9 Maart te reis.
Ek hoop ons is dalk die wenners van die terugbetaling van ons vaartbetaling.
Dit is \'n droom van ons op n reis soos hierdie te gaan en kan nie wag vir die
5 Maart te opdaag.
deur Ingrid Hochfelden
18 January 2012 20:53:17




 Hi Peet
Ek gebruik \'n haarroom en af en toe sommer \'n gewone conditioner wat ek
inlos. Ek weet, die haar\'gels\' word baie hard, en my hare is ook maar baie
moeilik.. So ek eksperimenteer maar. Af en toe werk sommige \'waxes\' ook.

Sterkte
Paul
deur Pasella Web
18 January 2012 17:23:34




 Hallo Paul.

My 12jarige seun is mal oor Pasella. Hy dink al die avonture waaraan julle deelneem is baie cool. Hy is meer introvert, so die kamera sal nie vir hom werk nie, maar anders dink hy julle het die lekkerste werk van almal. Dankie vir die puik program, julle is almal so vriendelik, julle voel al soos deel van ons gesin. Ons mis nie een episode nie, en probeer jul resepte.

Lekker dag
El-Marie, Marco (12) en Abigail (10).

deur El-Marie van den Berg
17 January 2012 15:16:00




 Hi Dieter
Baie geluk op die troue Moet se julle het darm pragtig gelyk mag die nuwe jaar vir
julle mooi dinge bring.

Chanel

deur Chanel Coetzee
17 January 2012 11:08:43




 Hi Paul .Iets persoonliks. Hoe kry jy dit reg dat jou hare altyd so sag en blink lyk? Wat gebruik jy op jou hare? Moet net nie sÍ dis \\\\\\\'n wetlook gel nie, want wetlook word hard as dit droog word. Kan jy laat weet asseblief.
Dankie en groete!
Peet
deur Malene De Lange
12 January 2012 13:03:47




 Dag Pasella,
Baie dankie vir julle Reis program. So leer ons ons eie mooi land ken.
Ons was Desember met \'n heerlike toer na die Weskus en Karoo.
Ek sien julle besoek Vanrynsdorp die week, ons was by die Vetplant versameling. Het ons darem interesante plante gesien. Kon nie wag om die foto\\\'s vir my kolegas te kom wys nie.
Ek sou net graag wou inligting kry op Pasella van al die dorpe wat julle al besoek het en al die interesante plekke self besoek het.
Groete
Martie
deur Martie May
06 January 2012 15:33:54




 Dankie Annerie!
deur Pasella Web
16 December 2011 14:51:41




 Soos gewoonlik weereens \'n stunning samesteling van insetsels xxx
deur Annerie Steinhofel
14 December 2011 20:26:12




 Hallo Nardus
Ek kry dit ongelukkig nie op ons rekords nie, ons het intussen ook van webtuiste verander. Maar ek stuur jou versoek aan vir Karin, hopelik het sy dit nog. Ek sal jou laat weet sodra ek van haar hoor.

deur Pasella Web
08 December 2011 11:59:48




 Hallo Karin,
Ek is op soek na die planne van die opvou bed/ lessenaar wat julle n lang tyd terug gebou het. Ek het daardie tyd die planne afgelaai maar het dit verloor toe my rekenaar opgepak het. Het julle dit nog iewers op rekord?

Baie dankie,

Nardus
deur Nardus Mommsen
07 December 2011 20:25:46




 Beste Willie

Waar kan ek die netsakkies koop? Het reeds by twee kwekerye hier in Blouberg probeer, maar vergeefs! Help asb?
deur Charlene Kritzinger
01 December 2011 10:11:52




 Hi Charissa
Most of the recipes are also available in English - just scroll down and you\'ll find the
translation at the bottom.
deur Pasella Web
30 November 2011 15:41:15




 Is it possible to get the Recipes in English.
deur Charissa Cannon
30 November 2011 11:10:21







Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development