SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Gestoofde vrugte vir ontbyt
Gestoofde vrugte vir ontbyt »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk


Kommentaar / vrae:


 Hi Monette!
Baie dankie vir die kompliment! Ons het maar elkeen ons eie sterkpunte. Ek moet egter vir jou n geheim vertel, dis eintlik die ouens wat agter die skerms werk wat ons so goed laat lyk. Hulle verdien eintlik daardie kompliment! Baie dankie vir jou getroue ondersteuning!

Droom groot!
dieter
deur Dieter Voigt
04 November 2010 21:12:03




 Hallo Elsje!
Baie lekker om van jou te hoor! Ek het vas geglo tot Graad 7 dat daar nie so dorp soos Koekenaap bestaan nie. Ek het toe die weddenskap verloor! Baie bly om te hoor daar is jong onderwysers wat passievol is oor jongmense en vir hulle hoop,leiding en liefde gee.Hou aan met die goeie werk!

Ek kan vir Luti baie goed onthou, hy kom mos oorspronklik van Lutzville af. Baie goeie ou, het diep spore op ons HK getrap.Hy was onderprim in my 2de jaar. Dra asb my groete aan hom oor. Hy was die begrafnisondernemer tydens my ontgroening, ons moes ons ego's by hom begrawe!
Elke aanbieder het maar hulle eie storie,vra hulle gerus. Myne ken jy seker al...
Lekker aandjie!
d
deur Dieter Voigt
04 November 2010 21:09:08




 Hi!
Ek is een van die matriekulante wat Dinsdag by Media 24 saam gekuier het. Ek dink nou eers (hopeloos te laat) aan 'n paar vrae wat ek graag vir jou sou wou vrae, maar vir nou wil ek net baie dankie sÍ dat jy ons kom "toespreek" het. Dit wat jy gesÍ het, het my perspektief van baie dinge (van die lewe en my toekoms) heeltemal verander en ek is seker dit het vir die ander leerders net so baie beteken! Veral die gedeelte van God wat lief is vir groot dromers...lekker week. J
deur Julie Amos
04 November 2010 19:51:47




 Hallo Dieter

Jy is defnitief my gunsteling aanbieder, Pasella bly TOPS!!

Groete

Monette
deur Monette Wasserman
04 November 2010 16:53:42




 dankie vir jou groot "smile"
deur liza van vuuren
04 November 2010 15:30:19




 Hi Minki
In addition to MAD there are numerous "do well by doing good" opportunities for
you to give back to the community. One such opportunity is FatCat - financial
literacy and awareness training for all South Africans - both young and old.

Stats show we have 22 suicides a day and a further 200 attempted suicides.
Many of these are the direct result of financial problems

If you would like to know more please call me.

Love your work!
Alan Engelsman
083 444 5745 alan@cashcowsa.com


deur Alan Engelsman
04 November 2010 14:01:46




 vraag

hoe kan n normale man soos ek n vrou met hoe standaarde soos jy se oog vang as dit nie te persoonlik is nie,mans daarbuite will seker weet of n plat op die aarde man n vrou bv soos jy haar oog kan vang.

dankie
morne
deur morne geldenhuys
04 November 2010 09:05:55




 Hello Dieter. Ek lag nou bietjie vir myself, want so iets het ek nog nie gedoen nie. Ek wou maar net 'n paar vragies vra. Ek is ook 'n gekwalifiseerde onnie en vanjaar was my eerste jaar van onderwys. Wat 'n onbeskryflike ervaring. 'n Klein skooltjie, Koekenaap Primer. Al my leerders kom uit erge sosiale omstandighede en ek was baie oorweldig, maar nou geniet ek dit baie. Hoe het jy 'n aanbieder geword? Of moet 'n persoon 'n model wees om so iets te kan doen? Ken jy 'n martin kellerman hy het saam met jou geswot?(het hom hier op koekenaap ontmoet) Lekker dag. Groete E

deur elsje coetzee
03 November 2010 21:44:34




 Dis altyd verfrissend om jou op Pasella te sien. Jy is sprankelend en vriendelik.
My gunsteling aanbiedder
deur Johan Botha
03 November 2010 19:56:57




 Baie Dankie! itís an absolute pleasure, as always! Besides you pull the Old Khaki look off so well!
deur Candy Swart
02 November 2010 10:31:52




 Hi Martli, the episode you're refering to was shot in Reddersburg. There David Coetzee made those special baking trays. You can contact him on 052 122 and ask for Reddersburg 1802.

Kind Regards
deur Pasella Web
02 November 2010 08:58:17




 In one of your programs, a number of months ago, you showed a young woman cutting rusks with a cutter specially made for her. I need a cutter for my baking. How can I contact the person who made the cutter for the rusk baking lady? The person was mentioned in the program but I didn't have pen and paper handy. Thank you for your enjoyable program!
Kind regards,
Martli
deur Martli Tuffin
01 November 2010 21:21:19




 dieter jy is so cool, ek het jou saterdag by daardie konsert raak geloop, en jy het n manier met kinders hoor, want jy't daardie span meisies baie goed hanteer. geniet wat jy doen want jy gee genesikwa ann pasella... tot wederom
deur brendon valentyn
10 October 2010 15:22:39




 Hallo Minki,

Ek is SO BLY om te sien dat jy al die Eer aan die Here gee. Ek probeer ook my lewe so lewe! So bly jy kon tyd saam met jou Oupa en Ouma spandeer.

Seenwense vir jou!
suzanne
(suzanne jou laerskoolmaatjie van Die Wilgers Suzanne se niggie)
deur Suzanne van Dyk
27 September 2010 19:33:22




 Hi Vicky

I would like to compliment you on your style.
I watch pasella each week to see what you are wearing.
Please let me know the names of the labels and designers and where
I can find the clothing you wear.

Jy is regtig amazing!!!!!
Jy maak Pasella n plesier met jou sparkling personality!!!!

cheers
deur Rene' Knowlden
22 September 2010 12:57:26




 Ek dink dit is baie goeie idee. Gaan dit beslis probeer
deur Elize Lamprecht
14 September 2010 13:34:03




 Hi
Dieter wil net vir jou se dat dit nou vandag eerste keer is dat ek in teken en jou gedeelte lees. Jy is vir my 'n rolmodel en het vannaand baie geleer uit jou skrywe.
Groete
Daniel
deur Daniel Malan
10 September 2010 20:56:46




 something nice
deur John Doe
30 July 2010 15:17:31




 Dis n mooi plek en die diens was uitstekend
deur Frank Manson
29 July 2010 10:14:55




 Ek hou van hierdie fotos
deur Frank Manson
28 July 2010 12:26:41







Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development