SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Kondensmelkfudge in die mikrogolf
Kondensmelkfudge in die mikrogolf »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk


Kommentaar / vrae:


 Hallo William

Dankie vir jou kommentaar oor ons Mpumalanga program.

Blykbaar loop die trein nie op die oomblik nie, maar ek sou voorstel jy kom in
kontak met hierdie mense:

Friends of the rail
http://friendsoftherail.com/sales/index.html
tel: +27127677913

Hulle is betrokke in die onderhoud en preservering van SA se treine. Hulle
behoort vir jou te kan help met inligting oor die trein.

Ek hoop dit help.

Vriendelike groete
Paul Boshoff
Pasella
deur Paul Boshoff
08 April 2013 09:36:09




 Ek wil asb weet waar of hoe bespreek ek vir die stoom trein by Waterval
Boven.

Wie kan ek kontak.

Ek bky in Witbank, en het nie geweet daar is actually so baie om te doen in ons
provinsie nie. Nie besef ons provinsie het so baie om te bied nie.

Dankie vir die insetsel oor Mpumalanga.
deur William Pypers
07 April 2013 08:49:26




 Dit was \\\\\\\'n goeie program, maar waar is die resepte vir die mieliegeregte? Veral die
een met die worsie. Ek wil dit maak vir ontbyt op Paasmaandag. Kan julle dit op die
webwerf sit asseblief?

Groete
Linda
deur Linda Van Aswegen
22 March 2013 08:38:09




 Baia oulike voorstelle op die program! Ek wil net ook hoor of julle nie asb vir my die
resep van die viannas met deeg wat jy in die olie braai kan gee nie? dit was ook op
die program! Ek sal dit baia wardeer!
Dankie vir n wonderlike program!!!!!!!
deur Hannie visagie
21 March 2013 11:36:20




 naandse,

Baie goeie program, kan julle asb vir my die resep van die worsie in die mieliebaadjie stuur!! ek soek baie lank na daai resep.

baie dankie, hou aan met die goeie werk!

Groete Liezel
deur Liezel Cornelius
20 March 2013 20:24:18




 Ja nee die wat n mens ok altyd net so terug staan is nonsens regtig iets sal gedoen
moet word.ek kry elke dag kopsere oor dinge wat aangaan in die buite lewe
deur jaco knoesen
04 March 2013 17:05:37




 Dag s Willie

Ek het \'n probleem met my groenbone. Hulle ontkiem so gou en maklik, maar hulle groei nooit groter as 20cm voor hulle begin afgaan nie, dit rank nie en verlep dan binne \'n paar weke nadat dit in die grond gesit is. Help asb.

Groete
deur Valerie Smith
04 March 2013 16:37:10




 Baie dankie vir die insetsel. Ek dit dit baie geniet en was heel verbaas toe die storie van my oupagrootjie vertel word van die vloed. Ek\\\\\\\'s bly die land kon die geleentheid kry om die dorp te verken en die geskiendenis van die dorp.
deur Ime Williamson
28 February 2013 22:52:00




 Dit was n heel oulike idee! Dit is regtig baie leersaam en sal graag meer van hierdie
tipe wil leer asook hoe om hartjies te maak ens.
deur Maruska Honiball
27 February 2013 20:43:14




 I wish you would have come to the source of the Plants which is my Nursery, I have
plants much larger than these which are more impressive for a show. If you are
interested in doing a follow up segment where you show how large the plants can
get and also the proper growing conditions of each, please contact me, I would love
to show you and your viewers just how amazing these plants really are.
deur peter Hewitt
27 February 2013 20:07:50




 Ek sal graag meer wil weet van pas maats wat insekte weg hou
deur berdine stapelberg
21 February 2013 11:00:22




 Goeie dag ek soek asb inligting oor plante wat insekte weg hou van van my groente af.
deur Anne-lean Barnard
19 August 2012 16:07:17




 Sal so iets goed kan gebruik. Ek besit geen spesryrak nie.
deur Ingrid Bodenstein
26 July 2012 15:09:11




 Baie dankie Pasella ek en my man het die showww baie geniet! Dit was amazing!
deur Shirmonay Gindra
13 July 2012 13:06:59




 Sy lyk na \\\'n pragtige mens! Het jul stukkie oor haar baie geniet
deur Marina Visser
01 July 2012 15:54:14




 Jammer, die vorige boodskap het afgesny geraak.

Basies al wat ek wou s is: Bril-freaking-jant!!

Ek sal meer gereeld op die webwerf kom kuier.

Groetnis, Jaco.
NS: Die website van Wolfkop is nie\\\".com\\\" nie, maar wel \\\".co.za\\\" op die einde.

deur HJ Steenberg
27 June 2012 22:29:49




 Hi Pasella-vriende
Ek en my vrou kyk al jare lank Pasella en geniet die interessante en uiteenlopende artikels baie. Sy is die tegnologiese ghuru en kuier gereeld op julle webwerf.

Ek het nou vannaand die eerste keer hier kom draai. Ek is \\\'n man. So moenie dit vir haar of enigiemand anders s nie, maar julle webwerf is freaking awesome! Ek is gek oor die kleure en kwaliteit fotos en die tuingoeters en alles. Dit voel vir my asof ek in \\\'n spesery winkel ingestap het en daar is rye en botteltjies speserye van regoor die wreld. Ek wil by elkeen stilstaan en eers kyk en ruik. Maar daar is nie genoeg tyd nie.
deur HJ Steenberg
27 June 2012 22:26:20




 Soos gewoonlik \\\'n treffer uitsending. Beplan om nog die Stellenbosch Speelgoed &
Miniatuur Museum te besoek voor my terugtog Pretoria toe. Resepte ook \\\'n moet om
getoets te word.
deur Patrick J. le Roux
20 June 2012 20:57:18




 Ek was een keer daar lank terug. Het dit baie geniet en sal beslis weer \\\'n draai wil maak. Sien uit om jul kuier daar te sien!
deur Marina Visser
19 June 2012 00:04:00




 Ek het myself skoon verdwaal op die bank langs jou en kon so die lewe sien verby rol. So lekker om nou en dan herinner te word om nou en dan te stop, te sit, te dink en weer te sien. Die mense om ons, die mooi en verganklikheid van ons wereld. Hou aan vir ons spasie maak op jou bank toe...

deur Jana du Preez
23 May 2012 16:59:02







Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development