SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk


Kommentaar / vrae:


 Hi Tania! Ek stem saam, ek is opnuut ontnugter oor watter skatte in hierdie land van ons begrawe is en besig is om uitgegrawe te word deur die Pasella span! Hulle verdien werklik n pluimpie vir al hul harde werk! Hiep Hiep! Geniet die Kerstyd!

Dieter
deur Dieter Voigt
13 December 2010 15:09:51




 Hi Andre, dit was Tops saam met jou! baie dankie vir die wonderlike manier wat julle ons ontvang het en al jou geduld, dit gaan n baie mooi insetsel wees. Sterkte met tafeldruiwe se oes,hoop jy kry darem tyd vir fietsry ook!
Groete
Dieter
deur Dieter Voigt
13 December 2010 15:07:13




 Hi Vicky, rolskaatse of nie, jy lyk altyd stunning. Julle moet bietjie kom draai maak hier in Dewetsdorp in die Vrystaat. lekker naweek vir jou.

Groete,
Tersia
deur Tersia Gordon
10 December 2010 14:45:53




 Hi daar Dieter, ek is mal oor Pasella en geniet die program baie - veral die selfdoen wenke. Baie dankie vir so 'n wonderlike program. Julle moet bietjie hier in ons dorpie ook kom kuier. Ek sien uit na Woensdag se episode van Pasella. Jy moet jou naweek geniet.

Groete,
Tersia
Dewetsdorp
deur Tersia Gordon
10 December 2010 14:42:30




 Hey Dieter

Julle doen 'n fantastiese werk hou so aan!!! Doen asb iets oor Ray Dylan. Ek is mal oor daai ou!
deur Lenique Langeveld
09 December 2010 17:32:14




 hello !!!!!!


kom trug Minki.................... die mense wat Pasella kyk mis hou kom trug asb :(

deur chyanne brinklow
09 December 2010 09:39:43




 hellooooooooo Dieter !!!!!!!!!!

Jy is my beste karakter in pasella!!!!!!!!!! DANKIE......... vir die wonderlike programen nou moet jy n lekker naweek he. Ek kan nie wag vir vogende week se pasella nie !!!!!!!!! hehehehehehehhehehehehehhehehehe



deur chyanne brinklow
09 December 2010 09:34:06




 Hi Gavin

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit word altyd opreg waardeer! Net die feit dat jy vir ons in Afrikaans skryf sę al klaar watter wonderlike Pasella-ondersteuner jy is! Hou so aan!

Pasella-groete!
deur Pasella Web
09 December 2010 09:33:30




 Hi
Pasella is the hottest show on the planet that makes me connect to being truly south african! Dankie vir alles manne en vroue vir 'n skow wat praat in ons harte. Vergewe my afrikaans, soms ek is te opgewonde dat ek nie kan skryf nie. baie baie hartlik dankie. van gavin govender
deur gavin govender
09 December 2010 08:13:09




 Hi, Dieter
Dankie vir 'n wonderlike program. Geniet altyd die dorpe wat julle gan besoek, wys net watter mooi land ons in bly. Groete.
deur Tania Slabbert
07 December 2010 12:42:26




 Baie oulike blog Vicky! Ek kan nie wag om jou in rolskaatse te sien in hierdie week se program nie! Wie sou nou ooit kon dink dat jy op 8 wiele gaan rondry op die kassie!!
deur Liebe Calitz
06 December 2010 16:50:58




 Hi Morne

Minki is nie op die oomblik in SA nie - sy sal sekerlik terugkom na julle toe sodra sy weer in die land is.

Pasella-groete!
deur Pasella Web
06 December 2010 09:42:31




 Hi Dieter
Dankie aan jou en die span, Jana, Brian en Ganief vir die fantastiese twee dae saam met julle. Julle is 'n wonderlike span om mee saam te werk.
Groete
Andre Thops
De Doorns
deur Andre Thops
03 December 2010 20:51:10




 Ai Charlene, hoe beny ek jou nie. Jy daar ver in 'n ander land en beskryf vir ons hoe dit daar lyk en voel. Pragtig en insiggewend, dit is asof ek myself in jou kop sit en sien wat jy beskryf. Nou moet ek net 'n kaart gaan opsoek en 'n idee kry van waar jy nou regtig is. Ek dink jy't 'n wonderlik geleentheid en tyd om lande te besoek en dit te deel met jou mede Suid-Afrikaners. Ek wil so graag nog oorsee gaan en met 2 klein woelwaters wat my so besig hou weet ek nie of ek ooit daarby gaan uitkom nie maar ek is mal en baie trots op Suid-Afrika en wil maar terwyl kinders nog klein is onse land se mooi dele gaan uitcheck tot ek 'n geleentheid en kans kry om 'n bietjie 'n ander land/e te verken.
deur Jo-Anne Abrahams
02 December 2010 13:38:54




 Hello Paul. Ek wil net weet of jy ooit weer n kickboxing fight sal he. Nie dat dit nodig is nie. Jy het jouself genoeg aan ander kickboxers soos myself bewys. Kan jy my asb help met oefen en eet program. Johan. Potchefstroom Kickboxing.
deur Johan van der Schyff
02 December 2010 12:59:59




 Sien nogal uit na die puppy-training insetsel. Diere maak altyd interesante onderwerpe. Elkeen het hulle eie unieke persoonlikhede en diere se kleingoed is maar net soos mense se kleingoed. Doen wat hulle wil wanneer hulle wil. LOL!
deur Esmé Lötter
01 December 2010 23:11:17




 Hi Dieter

Julle doen 'n fabulous werk by Pasella. Die program is altyd interesant en opwindend. Jy het omtrent 'n bedrywige week en verdien 'n blaas kans komende naweek. Ek wil die resepte van vanaand nog probeer, lyk baie lekker en vinnig. Werkende ma en pa met twee kinders en wil altyd iets vinnig en maklik maak vir aandete. Pa gelukkig ook gemaklik in kombuis. Lekker bly en geniet die naweek.

Esme
deur Esmé Lötter
01 December 2010 22:51:39




 Reg meneer... Ek wil ook a TV personality be. Just like you..... I dont want tips coz I was in acting school etc. I need a break... Can you help...
deur J.P. Lesch
01 December 2010 20:11:33




 wonder hkm ons vrae nie beantwoord word nie

dankie
morne
deur morne geldenhuys
27 November 2010 15:45:49




 Jou borrelende persoonlikheid en smile is soos vonkelwyn. Dit werk!!
deur Hannes de Villiers
26 November 2010 16:52:50







Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development