SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Kondensmelkfudge in die mikrogolf
Kondensmelkfudge in die mikrogolf »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk


Kommentaar / vrae:


 Mal oor julle program veral die oor die kinder partytjies. Ek is opsoek na \\\'n prentjie van die Verf koek kan julle dit dalk vir my stuur. Julle program is definitief vir die hele gesin. Baie dankie vir die stunning program. Minki jy straal altyd en ek dink jy is \\\'n goeie aanbieder.
deur Gerda Cloete
11 March 2011 13:03:11




 Haai mense!! Die klappertert benodig \'n blikiie ingedampte melk, is dit die groot ene? Smiles Louise
deur Louise Suttie
09 March 2011 20:56:55




 Ek het groot waardering vir die tydjie wat jy wel kon afknyp om soveel inligting hier met ons te kon deel...dankie!

Julle span is ook 'n groot inspirasie vir my en mag alles wat julle aanpak baie geseënd wees.

Groetnis tot volgende week!
deur Helen Rust
04 March 2011 13:17:36




 Vertel ons wat jy sou wou voorstel vir Liefling, en julle klomp los tog die man, hy is nie 'n stuk vleis nie. Ai.
deur Susan Graaff
02 March 2011 17:00:03




 Hi Paul !

Ek is mal oor pasella en geniet dit om dit te kyk. Julle word darem baie bederf nê!
Stuur groete vir almal daar.
Groete
Döhne
deur Döhne Venter
23 February 2011 21:23:37




 Hey Dieter

Ek wil net se dat ek groot respek het vir jou en dat ek graag jou wil ontmoet en n bietjie meer van jou wil leer en hou so aan met die goeie werk

Jou groot fan

Sylvester
deur Sylvester Rooi
22 February 2011 10:57:46




 Hey Paul

Wil net se dat jy n baie goeie aanbieder is en dat jy regtag moet aan hou met die goeie werk

Goed gaan
Sylvester
deur Sylvester Rooi
22 February 2011 10:53:54




 Pasella is n baie cool program.Keep up with the good work
deur Sylvester Rooi
16 February 2011 13:36:53




 Hi Riana

Sien asb hieronder die besonderhede van die mense wat ons met die dekor gehelp het.

Event and Design
T: 021 872 4946
F: 086 524 0547
barry@eventanddesign.co.za
www.eventanddesign.co.za

Die Gieter
T: 021 863 4128
mabel55@telkomsa.net
deur Pasella Web
14 February 2011 09:25:51




 Ek kyk nou al vir maande met verlangende oe na die pragtige rooiwyn/goud glas met
sy mooi steel. Waar op aarde kan ek asseblief tog daarvan kooo?
deur Riana Malan
12 February 2011 13:35:56




 hello daar. kan ek asb n foto van jou kry sonder n hemp. ek is mal oor jou.
hou so aan.
liefde
marius
deur marius van der merwe
26 January 2011 21:35:39




 Geen kommentaar op bogenoemde blog. Ek dink net jy is een pragtige stukkie mens!!!
deur Gina Troskie
25 January 2011 17:10:32




 Baie dankie vir die smaaklike resep. Dit wys jou net dat 'n Aartappelgereg nogsteeds smaaklik kan wees sonder duur bestandele.
deur Christo Botha
23 January 2011 13:16:40




 Stunning
deur Christa Vermaak
19 January 2011 15:56:26




 baie goed geniet altyd pasella
deur venetia malan
04 January 2011 10:00:28




 Hi Paul.

Wou net graag vra waar jy jou leer armbande koop. Hulle is so skaars soos hoendertande in Kaapstad, of ek kyk net op die verkeerde plekke.
Dankie. Goed gaan
deur Conrad Hanekom
02 January 2011 20:55:57




 Dit wil voorkom of jy 'n lekker salige tyd gaan he met net rondle en te kan doen wat jy wil klaarkry voor die weereens gestorm van werk wat 2011 gaan meebring!
Goeie gesonfheid en lekker aanbied vir die jaar wat voorle. Mooi bly Vicky!
Van Fatima Abduraouf Ely
deur Fatima Abduraouf Ely
25 December 2010 09:34:48




 Hi Tersia. Ek was nog nie op De Wetsdorp vir langer as n halfuur nie. Dalk moet jy bietjie inligting stuur oor al die interessante dinge wat daar te sien en ervaar is?! Eks baie bly dat jy die Doen dit self wenke geniet, ons is mal daaroor om dit met julle te deel. Ek voel altyd onhandig voor ons daarmee begin, maar die span en Ghoeroes maak ons vinnig touwys!

Vrede in hierdie mooi tyd van die jaar vir jou en jou geliefdes
d
deur Dieter Voigt
13 December 2010 15:22:04




 Hi Lenique, hokaai, stoppi lorri! Hoe kan jy dan nou hier jou liefde vir Ray op my blog kom verklaar? Jy sal hom maar moet gaan opsoek op die Net! haha Ek moet erken dat hy darem baie goed vir homself doen, hy het al n draai of twee by ons gemaak, maar ek is seker dat jy binnekort nog meer van hom hier by ons gaan sien!

Hoop jy het n heerlike vakansie en Kerstyd, baie dankie vir jou getroue Pasella ondersteuning!

d
deur Dieter Voigt
13 December 2010 15:18:38




 Hi Cheyanne! Baie dankie man, maar hoe moet die ander nou voel as jy my so komplimenteer? Se asb vir hulle dat jy mal oor hulle ook is anders gooi hulle my aspris volgende jaar van een of ander hoe ding af of laat my weer perd ry! Grappies op n stokkie! Baie dankie vir jou ondersteuning en dat jy gereeld hier kom inloer. Geniet die res van jou week! d
deur Dieter Voigt
13 December 2010 15:13:34







Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development