SABC Logo
 
Pasella SABC2
Vuurwerke deur Jan Braai

Kompetisie besonderhede
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Marokkaanse melktert
Marokkaanse melktert »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk


Kommentaar / vrae:


 Help asb:
Ons het 29 Junie na jou Pasella-program oor Leydsdorp gekyk.
Die gids was ene Eddie Smit.
Ons soek Eddie met Ďn seer hart: Hy was saam met ons in 1961 op Standerton in Matriek.
Ons wil graag Ďn 50-jaar reunie hou, en hy is een van die mense vir wie ons nie Ďn adres het nie.
Kan jy help met sy kontakbesonderhede, of dalk ons minstens op sy spoor plaas??
Groetnis
Hartwig



Baie dankie by voorbaat


deur Hartwig von DŁrckheim
30 June 2011 17:10:31




 Hi Dieter.Dit maak my so hoopvol om te sien hoe jy kinders hoop bring.Hierdie week op Top Billing was \\\'n insetsel van jou waar jy met die kinders praat en ek het nie geweet dat jy so betrokke is by kinders nie.So 3 weke terug het ek \\\'n program op TV gesien v. \\\"Earthchild Foundation\\\" Hulle doen sulke amazing werk met kinders wat inspirerend was en is! \\\'n Deel van my wens dat ek so iets kan begin in Joburg. Die tieners van vandag struggle so baie met soveel issues. Gaan kyk \\\'n bietjie na hulle website wanneer jy tyd het. Sterkte!
deur Henrietta Moutinho
29 June 2011 21:26:35




 GEEN KOMMENTAAR WIL NET SE IS MAL OOR PASELLA EN DIETER
deur ERIC PARKES
27 June 2011 13:29:42




 Ja nee Paul. Min Plekke mooier as die ou Kaap. Bly my lewe lank al hier en verruil dit vir niks.

Lekker Dag
deur Charmaine Van Wyk
23 June 2011 11:28:31




 Ons woon al die afgelope twaalf jaar in Amerika. Suid-Afrika sal alltyd my geboorteland bly en ek koester die dag dat ons almal weer terugkeer na ons geboorteland. Ten spyte van alles wat negatief in Suid-Afrika gebeur, bly my familie en vriende wat ek in Suid-Afrika gehad het, nog belangriker as dit wat ek as Amerikaanse burger in Amerika geniet, nog belangriker. Dit sal nooit vervang kan word nie. Vicky is deel daarvan en ek kan nie wag om haar weer te sien nie!
deur Elizabeth Tersia Truter
21 June 2011 16:31:22




 Hi Phillip, gaan asb na die kontak bladsy toe en stuur vir ons jou besonderhede.
deur Pasella Web
14 June 2011 12:20:09




 hi dieter kan ek dalk jou email adres kry ek wil jou iets vra asb ,dankie
deur phillip haarhoff
14 June 2011 03:53:26




 Ag shame Vicky, ten minste gaan jy nou ook \\\'n skaaphond hÍ. Nog iets wat jy en ons blonde kameraman in gemeen het!
deur Liebe Calitz
10 June 2011 16:22:54




 Ek dink ons het hierdie jaar \\\'n goeie winter aan die weskus . Ek is van Darling aan die weskus. Maar waar jy die winter geniet met vreugde volle genot
deur cameron warnick
09 June 2011 09:19:14




 Hi Jan, baie dankie vir die vinnige resep, lyk maklik om aanmekaar te slaan!
deur Pasella Web
06 June 2011 17:01:29




 halo paul ek wou huil Vrydag 13Mei...als was so moi by die diploma-plegtigheid...tenspyte van my ouers wat nie kon sien hoe pragtig hulle dogter gelyk het nie..en dit was een bonus punt in my lewe..
deur joanita janine vermeulen
17 May 2011 12:41:21




 Hi Dieter

Jou dele in Pasella is altyd vir my die lekkerste en intresantste. Ek hoop die nuwe
ervarings sal vir jou \\\'cool\\\' wees.

Die beste deel al so ver was daar waar jy en Paul moes kook het. Dit het gelyk
asof jy weet wat jy gedoen het. Paul het nie geweet wat om te doen nie.

Things should be made as simple as possible, but not any simpler.
Abigail Crafford
deur Abigail Crafford
16 May 2011 20:46:01




 Hallo Dieter

Wil net se dat ek n vrou is met vele talent maar jy is nou n talent vir die oog wens dat ek jou kon ontmoet. Ek het n profiel foto maar nie een van die bestes nie maar hy moet doen vir eers hoop om van jou te hoor.
deur shantelle van vuuren
09 May 2011 14:08:33




 Hi Vicky

eMoya wildsplaas: Was dit die plek waarvan jy gepraat het wat hulle die leeu toegelaat het om in die kamers te slaap? Sal jy dit aanbeveel as \\\'n nice plek om verloof te raak?
deur Martin Spence
29 April 2011 21:39:36




 Hallo
net n vraag waar van is jul dop gemaak? Bev
deur Bev Ferreira
23 April 2011 11:50:57




 Ai ou kollega van my! Voel asof ek daar was, so sad ek kon nie saam gaan nie...toemaar, binnekort!!

deur Liebe Calitz
18 April 2011 15:50:06




 Vakansietyd? Die blog is bietjie oud...
Kan nie glo die eers kwart van die jaar is verby nie! Waarheen vlieg die tyd?

Het vanaand op Pasella gesien dat jy dansklasse geneem het. Dink dit is \\\'n goeie inspirasie om iets nuuts te leer en dink ek sal beslis die uitdaging aanvaar :o)

Het juis being om pretlope te begin doen...sien die wonderlikste plekke.
deur Marga von Rauenstein
06 April 2011 20:13:40




 Hallo daar; ek het \'n versoek. My ouma raak 80 op die 28ste April en ek wil graag weet of ek \\\'n verrassing vir haar kan reel waar sy die Pasella span kan ontmoet. Laat weet my tog op sweetjaninesexy@mtc.blackberry.com
deur Janine Titus
24 March 2011 10:57:08




 Wat die \\\"skuimpies\\\" betref - my dogtertjie het darem vir die hasie gestem en baie ongeŽrg opgemerk dat \\\"grootmense so fancy probeer wees dat hul in die proses eintlik boaring word\\\" :-) Daai gekuier op die matrasse klink vir my of jul geŽet het tot jul lÍ en toe gelÍ en eet het!!! :-)

SeŽnwense

Charntelle
deur Charntelle Reynolds
15 March 2011 08:42:40




 Hi Gerda
Dankie vir jou kommentaar. Jy kan die verfpartytjie se reŽnboogkoek onder nuutste resepte kry of sleutel net ReŽnboogkoek in die soekfunksie in. Daar hoort jy fotos en \'n video van die koek te kry.
deur Pasella Web
11 March 2011 14:34:58







Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development