SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Gestoofde vrugte vir ontbyt
Gestoofde vrugte vir ontbyt »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk


Kommentaar / vrae:


 Jammer die foto is uit fokus! Lyk baie interressant. Sou, persoonlik, verkies om sout uit te laat en met kruie te vervang. Hitte en kneusing dra gewoonlik by om geur van kruie na vore te bring, veral wanneer dit vars is.
deur Lu-Anne Engelbrecht
12 September 2011 13:30:33




 Ai ai ai! Dit klink regtig rof ja! Sterkte met al die verliese! Ek geniet regtig julle program baie en veral die insetsels oor die plekke in ons land is vir my baie interessant. Veral die laaste paar programme, want ek het in Garies grootgeword en tans boer ons ins in die sogenaamde Knersvlak, of soos dit oorspronklik bekend gestaan het, die Knechtsvlakte, waar die verandering in die naam gekom het kan ek werklik nie sÍ nie, maar ek weet wel dat jy in hierdie wÍreld werklik besef jy is \\\'n kneg van die Allerhoogste en dat jy sonder Hom nie kan voortbestaan! Voorspoed met die teŽspoed en sterkte
deur DaniŽl Kotzť
11 September 2011 16:42:14




 Wat n wonderlik idee ! Net betyds vir die wereld beker !!!
deur Lindsay De Kock
09 September 2011 14:02:53




 Ek het ondervinding van Pieter se kook vernuf. Uit die boeke. Pasella gee hom asb \\\'n kans om aan julle ook sulke lekker geregte op te dis.
deur Marina Dry
08 September 2011 14:52:47




 Klink heerlik en laat my mond water!! Pieter is n voorslag kok en het die vermoe om uit die minste bestandele die heerlikste kosse voor te berei. Hy het regtig n gawe om heerlik te onthaal!!! Pasella gee hom asb die geleentheid om homself te bewys!! Pieter jy is n wenner!!
deur Magdel Ryan
08 September 2011 14:42:30




 Paul, Worcester is seer sekerlik een van die mooiste plekke in ons land, self daar skool gegaan en verlang elke dag terug na my wereld. Die Hexrivierberge en die Slanghoek berge, voorwaar die mooiste gesig wat \\\\\\\'n mens begroet as jy lank weg was en jou voete weer in daardie geweste neersit! Fairy Glen is pragtig en ek gaan beslis nie die episode mis nie!
deur Marianne Gouws
05 September 2011 15:16:12




 Dit was vir ons baie lekker om jou mooi te maak vir jou troudag, hoop jou bruidegom het nie te lank gewag nie ! liefdegroete Helga & Hannetjie (HELGA BRIDAL HAIR & MAKE-UP)
deur helga strydom
04 September 2011 12:57:37




 Jou sjarme en intelligensie al die jare op Pasella, bly my by en dan is jy nog pragtig ook! Ek kan nie wag om 4 Oktober se instesel te sien nie. Jou man moet iemand besonders wees, want jy is.
En dan sing jy ook pragtig, die tipe musiek waarvan ek hou - Sondag in die kerk wil die ds weet wanneer laas het jy vir jou geliefde \\\\\\\"ek kyk graag so diep in jou oe..\\\\\\\" met daad by woord, gesing... ek lag nou nog. Net my heel beste wense, Suzanne de Wet
deur Suzanne de Wet
31 August 2011 11:41:39




 Hi Calven, dankie vir die terugvoer! As jul kansie het gaan probeer hierdie jaar self daar uitkom - die blomme is die mooiste wat dit was in JARRE ;)
Groete uit \\\\\\\'n koffie-weer Kaapstad!
deur Jana du Preez
18 August 2011 10:19:04




 Lyk pragtig daar!!! Bly jy het begin blog, groetnis uit hermanus.
deur calven le Roux
17 August 2011 21:08:55




 Lekker lees stuk! :-) kannie wag om die episode te sien nie!!
deur Aletta Sparks
01 August 2011 21:11:19




 Hi D - huge fan of u and Passela - never miss an episode!!!
I work for GVI Oncology in Panorama and we host our Anual Survivors day on 20August 2011 in Durbanville. We the onco team would love it if you can attend it. I know you are busy but it would mean alot for the staff and the patients. If you want more details please send an email to joedenejacobs@yahoo.com

Regards
Joedene
deur Joedene Jacobs
14 July 2011 08:03:15




 Vicky jys pragtig!
deur Annatjie Kuhn
12 July 2011 17:00:47




 Wanner blog adeline?
deur Jan Andre Jan Andre
12 July 2011 16:57:25




 @Anthea - ek stem saam, Charlene is baie natuurlik en vra regtig insiggewende vrae. Ek dink dit kom seker maar met tyd en ondervinding. Ek dink Paul is ook nie te sleg nie - vir al nie op die oog nie! :)
deur Amore Admiralty
12 July 2011 16:54:10




 Ek en my man is albei baie bly om te sien jy is weer terug op Pasella, ons vind jou
vrae wat jy die mense vra baie interessant, ek wil net weet, julle as aanbieders,
moet julle julle eie vrae \\\"uitdink\\\" (as ek so mag sÍ) of word dit saam gestel deur
iemand anders sodat julle dit net kan vra want daar is defenitief \\\'n verskil in wat jy vra
en die wat ander anbieders vra.
Dankie vir \\\'n wonderlike program julle is almal \\\"great\\\"!
deur Anthea Nel
12 July 2011 16:34:26




 Hallo Jana

Dankie vir al jul harde werk! My belangstellings is meer na die binnenshuise versiering en mode kant.

Wat my opval is die verskriklike lelike klere wat Vicky altyd dra! Sy lyk altyd of sy net \\\'n paar los lappe aanhet wat gekreukeld uit die wasgoedmandjie kom!! Mens kry nog steeds baie mooi bloese en truie wat stylvol is wat saam met jeans gedra kan word (as julle informeel wil aantrek)? Dit laat ons ou volkie regtig na die agtergeblewenes lyk!
deur Elmien Geel
09 July 2011 09:11:58




 Dit was baie interessant om te lees wat jy te sÍ het oor waagmoed Paul. Om bv jou salaris prys te gee ten einde jou droom te verwesenlik en \\\'n eie besigheid te begin, is baie groot. Ek en my ex man het dit gedoen, maar ek was nie spyt destyds nie. Het sodoende in Madagaskar opgeeindig! Dit was \\\'n belewenis. Het 5 jaar daar gewoon, my ex het nog langer daar gebly, omtrent 15 jaar.
Wens ek kon destyds langer daar gebly het.
Hou aan doen wat jy doen, ek sien uit na die volgende episode.

deur Leonie Boshoff
06 July 2011 12:58:54




 Soos gewwonlik hang ek aan jou lippe, Charlene! Dis altyd \\\'n vreugde om te lees
wat uit jou pen vloei, en al is ek nie daar nie, voel dit asof ek is!
deur Anri Schramm
06 July 2011 09:18:47




 Hi
i\\\'d like to thank the whole Pasella Team for their beautiful hearts towards people.

Dieter, may God grant you the desires of your heart.

The warmth and the love of our Lord Jesus Christ can be seen on you.

Please continue worshipping Him (our Daddy) and make known to Him evrything.

It is not the outer beauty that can be seen, but the Glory of God shines out of you

God Bless you in every area of your life.

the desire of my heart is to meet the whole Pasella team one day.

you are all wonderful and special and you and your families are in my prayers.

Kind Regards

VANESSA
deur vanessa hendricks
05 July 2011 13:19:24







Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development