SABC Logo
 
Pasella SABC2
Vuurwerke deur Jan Braai

Kompetisie besonderhede
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk


Kommentaar / vrae:


 Absolutely fabulous - nothing I have tasted comes near to this recipe. A true masterpiece!!
deur Elizabeth Collins
04 October 2011 10:08:42




 Die viskoekies is smaaklik, ek kan dit regtig aanbeveel want ek het die resep getoets en \\\"smullend\\\" gevind probeer dit gerus. Heerlik!!!!!!
deur Phoebe Van Vuuren
04 October 2011 09:44:14




 Glo my hulle smaak so lekker soos wat hulle lyk!!!!!
deur Jacky Ross
04 October 2011 09:29:51




 Hallo Aletta. Ja, die swart pakkies van my :) Om eerlik te wees dra ek al van my tienerjare omtrent net swart. Toe raak ek avontuurlustig vir \\\\\\\'n paar jaar tot my 30\\\\\\\'s. En nou\'s ek weer pal daar. Coco Chanel het gesÍ swart is die enigste ware kleur, omdat dit al is wat \\\\\\\'n mens se oŽ beklemtoon. Laasjaar het ek uit pure onbeholpenheid oral en altyd begin swart dra....
deur Charlene Lackay
30 September 2011 09:18:03




 Ek was so hartseer met iemand baie spesiaal se dood en het nie geweet hoe om te rou nie. Toe trek ek swart aan soos die mense in die ou dae gemaak het. Nou\\\'s my hart al mooi gesond, maar die (ou) gewoonte sit soos \\\'n tweede vel. . . What to do.
deur Charlene Lackay
30 September 2011 09:13:41




 Dit is absoluut heerlik en ons is bevoorreg dat Mary dit met die publiek deel! Ek stem
saam met Margi, jy MOET dit eenvoudig maak en proe!!
deur Anel Potgieter
30 September 2011 08:49:55




 Halllo my aan-en-af drafmaat :) So bly om te sien jy blog. Lekker om jou op papier (al is dit virtueel) te beleef.

deur Charlene Lackay
29 September 2011 09:16:46




 Well Done on an awesome recipe!!! I know you will do well, your food is always spectacular!! EL
deur Elmarie Andrews
29 September 2011 07:42:06




 Gaan die een definitief probeer!!
deur Tommie Lamprecht
28 September 2011 07:57:46




 Charlene, ek het gekyk na die twee foto\\\\\\\'s hierbo waar jy nie swart dra nie en jy lyk so pragtig in wit. Ek weet \\\\\\\'n mens trek aan waarvan jy hou, maar miskien moet jy bietjie wit en ander klere op pasella ook dra.

Alle voorspoed met jou huwelik, mag julle baie gelukkig wees.
Groete.
Aletta
deur Aletta de Villiers
27 September 2011 10:09:07




 Hallo Paul. Hier is nie so veel kommentaar as wat dit \\\'n uitnodiging is. Ons is \'n SA dieet. Hier geformuleer deur aptekers van SA. Ons hou ons jaarlikse funksie vir ons groep en kondig ons jaar wenner aan. Ons is van \'n klein dorpie suid van Johannesburg - Meyerton. Ons gaan boeresport hou en wil jou nooi. Indien jy belang stel. Laat weet asb.
Dankie
Nelie
deur Nelie Prinsloo
26 September 2011 19:02:19




 If you enjoy delicious food...Put Mary\\\\\\\'s fishcakes on your bucket list of food to eat before you die!
deur Margi Biggs
26 September 2011 17:54:05




 Hi Paul. Ek wil net simpatiseer met die proses wat jy besig is om deur te gaan. Sterkte met dit en ek hoop als werk goed uit aan die einde van die dag.

Groete
Mariska
deur Mariska van Biljon
26 September 2011 08:12:48




 hi dieter wil net baie dankie se dat ek n foto met jou kon neem in ons winkel incredible connection capegate j was haastig om die rugby te gaan kyk maar jy het tyd gemaak om gou met jou n foto te neem ek wil dait baie graag na pasella toe stuur maar kan dit net per selfoon stuur maar weereens baie dankie dat j n eenvoudige mens is
deur natasha joubert
15 September 2011 12:57:06




 Waarom plaas julle nie meer foto\\\'s nie??
deur Lelien Bezuidenhout
14 September 2011 09:01:09




 Help ASB?! Wat is bosbessie in Engels?
deur Lu-Anne Engelbrecht
12 September 2011 13:56:22




 Hoe smaak VISOLIE saam met bees? Kannie vis en bees bymekaarbring nie.
deur Lu-Anne Engelbrecht
12 September 2011 13:54:24




 Sal my voortanne gee hiervoor!!!! Hoeveel is n hele pakkie Wilsonfoffies? Is dit n sakkie of \\\\\\\'n boks van die groothandellaar?
deur Lu-Anne Engelbrecht
12 September 2011 13:48:28




 Dit klink maklik en heerlik!!!! Sal net baie versigtig moet wees met die smeer-slag sodat die lae blaardeeg nie breek nie.
deur Lu-Anne Engelbrecht
12 September 2011 13:41:14




 Dit lyk ongelooflik!!!!!! Kan dit al proe!!!!
deur Lu-Anne Engelbrecht
12 September 2011 13:33:45







Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development