SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Gestoofde vrugte vir ontbyt
Gestoofde vrugte vir ontbyt »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Parmesaanhoender met kruiewitwynsous

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Parmesaanhoender met kruiewitwynsous
Marleen Brynard deur Marleen Brynard
Parmesaanhoender met kruiewitwynsous Parmesaanhoender met kruiewitwynsous Parmesaanhoender met kruiewitwynsous

Met 4 dogters in die huis moes ek gereeld nuwe planne maak met hoender om dit interessant te hou. Dit het verskeie resepte laat ontstaan wat gunstelinge gebly het.

6 Hoender borsies effens plat gerol
100gm Botter (gesmelt)
3 ml Suurlemoensap
5 ml Fyn knoffel
Vars gemaalde swartpeper
Meng alles

Krummel
3 Snye witbrood (verkrummel)
15 ml Hoenderspeserye
3 ml Paprika
100 ml Parmesaankaas (fyn gerasper)
10 ml Droe gemengde kruie

Meng alles Oond 200 C Doop hoenderborsies in bottermengsel en dan in krummels,sit vir 30min in die yskas. Bak tot gaar en bros vir 12 – 20 min. Die dikte van die borsie maak n groot verskil.

Kruiewitwynsous
100 gm Botter
100 ml Meel
250 ml Melk
150 ml Hoenderstock
200 ml Droewitwynsous
Sout en Peper
15 ml Kruie Bv. Tiemie,pietersielie en origanum of 5 ml droe kruie

Smelt botter, voeg meel by, kook vir 5 min, gooi vloeistof by,asook sout en peper. Kook vir 10 min. Voeg kruie by. Bedien met braaiaartappels en seisoen groente.


Terug na Marleen se profiel.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

» Alle kykerresepte
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development