SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Gestoofde vrugte vir ontbyt
Gestoofde vrugte vir ontbyt »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Klapper Peri-Peri Hoender

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Klapper Peri-Peri Hoender
Linda Ras deur Linda Ras
Klapper Peri-Peri Hoender Klapper Peri-Peri Hoender Klapper Peri-Peri Hoender

Ek het die resep ontwikkel omdat ek so versot is op Thai-kos en Hoender. Thai kos is so kleurvol en Hoender is ekonomies. Wanneer ek mense onthaal sal ek die gereg met vrymoedigheid voorsit, omdat dit so interessant en eksoties lyk en tog nie ‘n gat in jou sak brand nie.   Ek bedien die Klapper Peri Peri Hoender saam met Pasta Rys of Jasmyn Rys en afhangende van die Gaste se voorkeure……Mengelslaai, Soet Patats (die oranje tipe), Stir Fry of selfs Aartappel Skyfies!   Die resep kan ook aangepas word vir diegene wat hulle gewig dophou: Die gesonder opsie :- Verwyder die Hoendervelletjies en gebruik Coconut melk  of die Coconut Lite.    


6 – 8 Porsies Hoender
1 tlp (5 ml) Sout
1 tlp (5 ml) Paprika
½ tlp (2,5 ml) Peper
1 eetlp (15 ml) Knoffel (Fyngekap)
1 eetlp (15 ml) Gemmer (Fyngekap)
30 g Olyfolie
1 Blikkie Klapper Room (Coconut Cream)
1 eetlp (15 ml) Peri-Peri Sous
1 eetlp (15 ml) Sweet Chilli Sous ( kan ook Chutney gebruik )
30 g Corriander (Vars)

Voorverhit  oond  (180’ C) Vryf Hoenderstukke in met Sout, Paprika, Peper en die helfde (15 ml) van die Olyfolie Plaas in oondpan in oond Bak vir 20 min Draai om en bak nog 20 min  of tot byna gaar. (wanneer die velletjies afgetrek word, mag die hoender vinnig uitdroog) INTUSSEN op die stoof: Braai die Knoffel en Gemmer in die res (15 ml) Olyfolie Voeg Peri-Peri en Sweet Chilli souse by Voeg nou die Klapper room  by en kook (matige hitte) tot dik. Kap die helfde van die Corriander (fyngekap) by die Klapperroommengsel Haal Hoender uit die oond en draai sodat die velletjies na bo wys NB  Skep alle olierigheid uit die oondpan ! Gooi nou die helfde van die Klapperroommengsel oor die  die Hoender en Plaas terug in die oond vir nog 10 min Haal uit en plaas in opdienbak en gooi res van die Klapperroommengsel oor en Garneer met die res van die Corriander. Bedien op Pasta rys  en saam met Soet Patats en/of Mengelslaai )


Terug na Linda se profiel.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

» Alle kykerresepte
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development