SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Smullekker vark tramazini

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Smullekker vark tramazini
Roelien Parkin deur Roelien Parkin
Smullekker vark tramazini Smullekker vark tramazini Smullekker vark tramazini

In braaipan, maak olie warm en braai die volgende speserye saam:
3 kardemom,
1tlp kumin & koriander,
1tlp borrie,
2tlp garam masala,
2tlp kerriepoeier,
1tlp chilli flokkies

Voeg dan 200-300 g vark (in blokkies gesny) by en braai tot bruin. Haal uit die pan, voeg meer olie by as dit nodig is.

Braai die volgende saam:
1 gesnyde prei(leek),
1tlp sitroengras,
1tlp knoffel,
1tlp gemmer.

As die preie sag raak, voeg so 100g gesnyde sampioene by.

Voeg dan die volgende by:
2 eetl soya sous,
1 blik klappermelk,
Sout & peper na smaak,
1 eetl suiker

Kook op matige hitte 15-20minute. As die vleis sag is, haal die deksel af en kook oop tot die sous dikker is, of voeg mielieblom by om te verdik. Net voor bediening roer 1 eetlepel suurlemoensap deur. Bedien op tramazini en plaas cheddar of feta kaas oor na smaak. Rooster in die oond of in 'n broodrooster. Bedien met 'n groen slaai.


Terug na Roelien se profiel.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

» Alle kykerresepte
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development