SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Boere Bosvark Wellington

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Boere Bosvark Wellington
Pieter Malan deur Pieter Malan
Boere Bosvark Wellington Boere Bosvark Wellington Boere Bosvark Wellington

Vir 4 mense
4 x 250g Bosvark/Vlakvark filette skoon gemaak en geporsie
8-16 groot swart sampioene liggies gebraai en fyn gekap
Gemaalde koljander


Ongeveer 50g van elk om ʼn droë vryf te maak vir die bosvark
Sout                                      
Peper
Knoffel sout


Vier +/- 16 x 16cm Pof deeg liggies uitgerol en gemeel .
2 eier gele liggies gemeng met ʼn bietjie van die droë vryf mengsel
Botter vir ligte braai +/- 75g

Smelt bietjie botter in  ʼn pan en seel die filette liggies en bak dit vir ongeveer 15 minute in ʼn 180*C oond haal dit dan uit en laat dit afkoel. ( wees versigtig om nie die filette uit te droog nie). Bedek die filette liggies met die droë vryf. Smeer dan die pof deeg met die fyn gekapte sampioene. Rol dan die bosvark filette in die pof deeg blokkies versigtig met die sampioene. Maak twee klein gaatjies bo die Bosvark Wellingtons en smeer dit dan liggies met die eiergeel mengsel, bak vir ongeveer 10 minute teen 180*C tot die deeg goudbruin is.


Sny elk van die porsies in die helfte en bedien met ʼn tuisgemaakte “gravy” ,  soet groente en kapokaartappels. ʼn Vinnige wenk is die volgende : om nie die filette nie te droog te bak nie , maar onthou ʼn bosvark is ʼn omnivoor , die vleis moet goed gaar wees vir die verbruiker se eie veiligheid...Nog ʼn wenk is dat  die droë vryf aangepas kan word na  die verbruiker se smaak : m.a.w. as die verbruiker ʼn meer tradisionele Suid-Afrikaanse smaak wil hê moet die verbruiker die porsies met ʼn droë vryf bedek wat bestaan uit Suid – Afrikaanse speserye soos : Koljander , Kaneel , Sout en Peper , maar die verbruiker kan ook dan gaan vir iets soos ʼn Italiaanse smaak , en dan kruie gebruik soos oreganum , neutmuskaat  , pietersielie , sout en peper...


Terug na Pieter se profiel.


Kommentaar / vrae:

 Ek het ondervinding van Pieter se kook vernuf. Uit die boeke. Pasella gee hom asb \'n kans om aan julle ook sulke lekker geregte op te dis.
deur Marina Dry
08 September 2011 14:52:47




 Klink heerlik en laat my mond water!! Pieter is n voorslag kok en het die vermoe om uit die minste bestandele die heerlikste kosse voor te berei. Hy het regtig n gawe om heerlik te onthaal!!! Pasella gee hom asb die geleentheid om homself te bewys!! Pieter jy is n wenner!!
deur Magdel Ryan
08 September 2011 14:42:30






Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

» Alle kykerresepte
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development

The three replica watches pieces are technically the same, with but with decorative updates. The first two are set with diamonds, with either a pink or white gold case and bracelet as the base. They both come on beautifully crafted "Rolex Replica Watches" bracelets that match the case metal. These Polish bracelets are slightly more comfortable than the typical rolex replica, featuring a tighter weave that is achieved by weaving a series of threads around an axis from left to right rather than in the same direction (as is the case of Replica Watches with the Rolex bracelet). For more, you can visit our replica watches uk online shop.