SABC Logo
 
Pasella SABC2
Vuurwerke deur Jan Braai

Kompetisie besonderhede
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Marokkaanse melktert
Marokkaanse melktert »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Gebakte wors rolle

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Gebakte wors rolle
Jon Hey deur Jon Hey
Gebakte wors rolle Gebakte wors rolle Gebakte wors rolle

2 groot uie
1 blikkie tamaties
1 pakkie goeie kwaliteit boereword
brooddeeg*


Sny die uie fyn en braai in 'n bietjie olie, meng die blikkie tamaties by en prut totdat die smoor dik raak. Braai die wors tot gaar. Rol reghoeke uit die brooddeeg - bietjie breer as die wors. Plaas die wors aan die onderkant van die deeg en smeer 'n goeie lagie smoor langsaan. Rol die deeg om totdat die smoor en wors mooi bedek is en vou die kante in. Verf 'n bietjie eiergeel daaroor vir 'n mooi goud/bruin kleur. Bak teen 180 grade celcius vir ongeveer 10 tot 12 minute. Bedien met 'n koue bier.


*Brooddeeg
3k meel
1k water
1t sout
1t suiker
1T botter
1 pakkie kitsgis


Sif die droe bestanddele saam, voeg water en botter by en knie vir 10 minute. Bedek en laat om tot dubbel in grootte te rys. Knie plat en rol in dun reghoeke van ongeveer 20 b 30 cm.


Terug na Jon se profiel.


Kommentaar / vrae:

 Wat n wonderlik idee ! Net betyds vir die wereld beker !!!
deur Lindsay De Kock
09 September 2011 14:02:53






Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

» Alle kykerresepte
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development