SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Beesstert kasserol

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Beesstert kasserol
Richard Wallace deur Richard Wallace
Beesstert kasserol Beesstert kasserol Beesstert kasserol

2 x Beessterte (opgesny)
10ml Sout
2ml Swart Peper
20ml Worcester Sous
10ml Aromat
2 x  Chilli’s
2 x Knoffel huisies (opgesny)

Sny die ergste vet van die beessterte af en dan plaas die beessterte in ‘n groot stoompot. Voeg bogenoemde bestaandele by tesame met een liter water (genoeg om ¾ van die beessterte te bedek). Stoom vir ‘n half uur, laat afkoel en dan haal die kleiner beesstert beentjies uit en bere eenkant. Stoom die grote beentjies vir nog ‘n 20 minute, haal uit en bere met die res van die beesstert. Die vlooistof wat oorbly in die stoompot sal later gebruik word, so, moenie weg gooi nie.


2 x Uie (gekap)
4 x Aartappels (kwarte gesny)
6/8 Seldery Stingels (30mm stukkies gesny)
200 ml Droe Wit Wyn (Chardonnay)
1 x blik Woolworths “Creamy Tomato soup”
30ml Bruin suiker
50ml Suurlemoensap
5ml Soet Basil
2 Lourierblare
1ml Tiemie
4 Groot Wortels (30mm stukkies gesny)
1 Blik Woolworths Botte bone
30 ml Gekapte Pietersielie

Verhit ‘n klein bietjie kookolie in ‘n kasserolbak oor matige hitte en soteer die uie en die seldery stukkies. Voeg die beessterte by en soteer verder vir ongevier 5 minute.  Die res van die bestaandele (behalwe die botterbone en die pietersielie) kan nou by die beesterte geplaas word, saam met 200ml van die sous wat in die stoompot oorgebly het. Sit die deksel op en bere in die oond op 180 grade vir ‘n uur of tot die groente goed gaar is. Haal die deksel af en voeg die botterbone by. Kook ‘n verdere tien minute. Garneer met pietersielie en bedien met Basmati Rys.


Wenk: ‘n ander opsie is om die vleis te bedien met Samp en Bone (in hierdie geval, los die botterbone uit die resep bo).


Terug na Richard se profiel.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

» Alle kykerresepte
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development