SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Gestoofde vrugte vir ontbyt
Gestoofde vrugte vir ontbyt »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Pangebraaide Kingklip

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Pangebraaide Kingklip
Niezaam  Manuel deur Niezaam Manuel
Pangebraaide Kingklip Pangebraaide Kingklip Pangebraaide Kingklip

Pan gebraaide Kingklip met ‘n suurlemoen, brandrissie, gemmer en Koljander sous en ‘n warem blaar slaai wat bestaan uit dennepitte, sampioene, rooi uie, kersietamaties en gekerfde parmesaan.

Sous
die skil van een suurlemoen
gemmer fyn gekap
brandrissie fyn gekap
vars Koljander fyn gekap
klein bietjie olyf olie

Meng alles tesame en smeer oor jou kingklip.  Speserye dan goed met sout en vars gemaalde swart peper.  Braai dan die kingklip vir 10 tot 15 min in ‘n bietjie botter en olyf olie.

Blaar Slaai
rooster ‘n paar dennepitte in ‘n droë pan tot goud bruin en plaas een kant
Gooi bietjie olyf olie in die pan en braai die rooi uie tot gekaramelliseerd
Gooi dan die sapioene by wat in fyn skyfies gesny is en saute dan tot mooi sag
Voeg dan laaste kersietamaties by en roer vir 2 tot 3 min
Haal die pan van die hitte af en meng met die blaarslaai
Versier dan met die dennepitte en bietjie balsamiese en voeg dan gerasperde parmesaan by.

Let wel dat hierdie twee disse tesame voorberei moet word en dat die vis 5min voor die tyd gemaak moet word.


Terug na Niezaam se profiel.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

» Alle kykerresepte
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development