SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Marokkaanse melktert
Marokkaanse melktert »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Vuurwarm Rissie Garnale

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Vuurwarm Rissie Garnale
Sharon  Meyer deur Sharon Meyer
Vuurwarm Rissie Garnale Vuurwarm Rissie Garnale Vuurwarm Rissie Garnale

24 (1.2kg) Ongekookte Garnale
½ koppie (125ml) Suiwer Olyf Olie
4 Knoffel Huisies, dun gesny
2 Vars lang rooi rissies, fyn gemaal
½ koppie vars gemaalde pietersielie
2 teelepels vars gerasperde suurlemoen skil
1 medium (140g) suurlemoen, gesny in kwarte
1 Franse Brood

Skil en ontwurm die garnale, sonder om die stert te verwyder. Sny al langs die agterkant van die garnale, wees versigtig om nie regdeur te sny nie; Maak garnale versigtig plat. Verhit die olie in ‘n groot braaipan, voeg garnale by; kook garnale tot amper gaar. Voeg knoffel and rissies by en kook vir nog 2 minute tot gaar. Verwyder van hitte, roer pietersielie en suurlemoen skil in en kook oor stadige hitte vir 2 minute. Bedien met suurlemoen skywe, geroosterde brood en slaai.


Terug na Sharon se profiel.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

» Alle kykerresepte
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development