SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Onweerstaanbare Wit Wyn Room Garnale

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Onweerstaanbare Wit Wyn Room Garnale
Angi Lizemore deur Angi Lizemore
Onweerstaanbare Wit Wyn Room Garnale Onweerstaanbare Wit Wyn Room Garnale Onweerstaanbare Wit Wyn Room Garnale

1kg Garnaal Vleis
1 pallet knopiesampioene
250ml Vars giet room
200g gesout botter
250 ml Wit wyn
1 suurlemoen
suurlemoenpeper speserye
5ml (teelepel) knoffel
 
Metode: Gebruik 'n groot diep pan en smelt die botter daarin. Voeg garnaal vleis en braai die garnale in die botter, voeg die knoffel en suurlemoensap by. Laat prut vir 5 min. Voeg wit wyn, 'n bietjie suurlemoenskil en sampioene by, kook vir 15 minute. Laaste voeg vars room by. Laat prut vir nog 5 tot 10 minute en dien op gegeurde rys. Wenner elke keer.


Terug na Angi se profiel.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

» Alle kykerresepte
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development