SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Gestoofde vrugte vir ontbyt
Gestoofde vrugte vir ontbyt »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Kerrietjops

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Kerrietjops
Deon Schutte deur Deon Schutte
Kerrietjops Kerrietjops Kerrietjops

Hierdie resep kom oorspronklik van my ma Sophia Maria Schutte toe ek verloof geraak het in Koffiefontein 1984. Jy benodig die volgende vir +- 10 persone:

2-3kg (20) lamtjops;
3 Groot uie;
2 Groen Rissies;
2 Eetlepels Kerrie;
2 Eetlepels Borrie;
2-3 Lourierblare;
1 Eetlepel Mostert;
1 Koppie Bruinsuiker;
2 Eetlepels Appelkooskonfyt ( na smaak);
1 x Koppie Blatjang;
1 x Koppie Wit Asyn;
3 x  Eetleepels Worchestersous;

Braai uie en Groen Rissies in botter tot goud bruin. Wanneer goud bruin gooi al die ander bestanddele en laat prut oor lae hitte tot smaak. Indien die sous waterrig is vedik met meel soos nodig. Laat sous afkoel.
Neem die lamtjops en sit in ‘n emmer wat kan seel, gooi sous oor en laat staan vir 4-5 dae voor braai.


Bykosse soos stywe pap, kapokaartappel met groenbone of braaibroodjies kan daarmee ge-eet word. Lekkerste kerrietjops wat jy in die lewe ge-eet het, Finger lek lekker Kerrie Lamtjops.


Terug na Deon se profiel.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

» Alle kykerresepte
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development