SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Gestoofde vrugte vir ontbyt
Gestoofde vrugte vir ontbyt »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Privaat beleid

Watter inligting het ons nodig?

Wanneer u op ons webtuiste registreer, 'n bestelling plaas, op ons nuusbrief inteken of 'n vorm invul, versoek ons die volgende inligting: naam, e-posadres of telefoonnommer. U mag natuurlik ook ons webtuiste anoniem besoek.

Waarvoor gebruik ons die inligting?

Enige van die inligting wat ons by jou kry, kan op die volgende maniere gebruik word:

  • Om jou ervaring meer persoonlik te maak
    (jou inligting help ons om aan jou individuele behoeftes te voldoen)
  • Om ons webtuiste te verbeter
    (ons streef voortdurend daarna om ons webtuiste te verbeter volgens die inligting en terugvoer wat ons van ontvang)
  • Om ons kliŽntediens te verbeter
    (jou inligting help ons om meer doeltreffend te reageer op kliŽntediensversoeke en -ondersteuningsbehoeftes)
  • Om transaksies te verwerk
    Jou inligting, hetsy in 'n openbare of privaat kapasiteit, sal nie sonder jou toestemming verkoop, uitgeruil, oorgedra of aan enige ander maatskappy gegee word om enige rede hoe ook al nie behalwe vir die uitsluitlike doel om die aangekoopte produk of diens wat versoek is aan jou te stuur.
  • Om 'n kompetisie, promosie, opname of ander webtuiste-item te administreer
  • Om van tyd tot tyd eposse uit te stuur
    Die e-posadres wat u voorsien vir bestellings, sal net gebruik word om inligting ten opsigte van jou bestelling uit te stuur. Indien u besluit om deel van ons poslys te word, mag u eposse ontvang rakende maatskappynuus, verwanteprodukinligting, dieninligting en dies meer.

    Let Wel: Indien u besluit dat u nie die e-posse wil ontvang nie, volg die 'uitteken'-instruksies onder aan elke epos.


Hoe beskerm ons jou inligting?

Ons het 'n verskeidenheid sekuriteitsmaatreŽls waarmee ons so ver moontlik jou persoonlike inligting beskerm wanneer u 'n bestelling plaas.

Ons bied die gebruik van 'n veilige bediener ('server'). Alle sensitiewe/kredietinligting wat ons ontvang, word deur 'Secure Socket Layer (SSL)'-tegnologie versend. Daarna word dit in ons betalingspoortvoorsienersdatabasis geŽnkripteer en kan dit net deur diegene wat gemagtig is tot toegang van hierdie stelsel bereik word. Daar word van diegene soos hier genoem, vereis om inligting konfidensieel te hou.

Gebruik ons koekies ('cookies')?

Ja. (Koekies is klein lêers wat 'n webtuiste of sy diensverskaffer op jou rekenaar se harde skyf oordra deur middel van 'n webnavigator (indien u dit toelaat). Dit maak dit vir die blad- en diensverskafferstelsels moontlik om jou webnavigator te herken en bepaalde inligting in te lees en te onthou.

Ons gebruik koekies om jou voorkeure vir toekomstige bladbesoeke te verstaan en te bêre asook om data rakende bladverkeer en bladinteraksie bymekaar te maak sodat ons 'n beter ervaring en navigeringsaanwysers kan bewerkstellig.

Verskaf ons enige inligting aan buitepartye?

Ons verkoop nie, dryf nie handel met of dra jou persoonlike identifiseerbare inligting aan enige buiteparty oor nie. Dit sluit nie geloofwaardige derde partye in wat verbind is daartoe om inligting konfidensieel te hou en ons help om ons webtuiste te bestuur, ons besigheid te bedryf of aan jou 'n diens te verskaf nie. Ons mag ook inligting vrystel as ons meen dit is nodig om aan wette te voldoen, ons bladsbeleid na te kom, die regte van ons en ander,hul en ons eiendom of veiligheid te beskerm. Nie-persoonlike identifiseerbare besoekersinligting mag egter aan ander partye voorsien word vir die doel van bemarking, advertering of ander gebruike.

Derdepartyskakels

Soms, na ons diskresie, mag ons derdepartyprodukte of -dienste op ons webtuiste aanbied. Derdepartywebblaaie het afsonderlike en onafhanklike privaatbeleidsbepalers. Derhalwe neem ons geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir die inhoud en aktiwiteite van hierdie skakelwebblaaie nie. Desnieteenstaande poog ons om die integriteit van ons blad te beskerm en verwelkom dus enige terugvoer ten opsigte van derdepartyskakels.

Voldoening aan die Wet op Kinders se Aanlynprivaatheidsbeskerming

Ons voldoen aan die vereistes van bogenoemde wet (COPPA: Children's Online Privacy Protection Act), ons samel geen inligting in van enigeen onder die ouderdom van 13 jaar nie. Alle dienste en produkte wat op ons blad aangebied word, is gerig op verbruikers wat minstens 13 jaar en ouer is.

Aanlynprivaatheidsbeleid

Hierdie aanlynprivaatheidsbeleid is net van toepassing op inligting wat deur die webtuiste ingewin word en nie op dit wat andersins verkry word nie.

Bepalings en Voorwaardes

Besoek asseblief ons Bepalings en Voorwaardes-afdeling wat die gebruik, afstanddoenings en beperking van aanspreeklikheid ten opsigte van gebruik van ons webtuiste uiteensit: http://www.pasella.com.

Jou toestemming

Deur ons blad te gebruik, keur u ons privaatheidsbeleid goed en stem daartoe in.

Veranderings aan ons privaatheidsbeleid

Indien ons besluit om ons privaatheidsbeleid te verander of aan te pas, sal dit op hierdie blad uiteengesit word.

Kontak ons
Indien daar enige navrae is ten opsigte van ons privaatheidsbeleid, kontak ons gerus soos hieronder aangedui:

Tswelopele Produksies
Westlake Sakepark
Kaapstad, Wes-Kaap 7441
Suid-Afrika
inligting@pasella.com

Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development