 |
22 Augustus 2012: Meubelontwerpe
Volgens Jo-Mari het gebou - en meubelontwerpe na die Węreldoorlog ‘n radikale verandering ondergaan. Kliek hier om meer te lees » |
|
|
 |
22 Junie 2011: Silwer
Oudhede-ghoeroe Jo-Marie Rabe wys ons hoe om te onderskei tussen silwer en geplateerde silwer. Lees meer » |
|
|
 |
13 April 2011: Emalje
Ons almal ken dit – ouma se emaljeskottel uit ons grootwordjare – die roomkleurige een met ‘n blou randjie, of in geel met 'n groen randjie. Maar eers 'n bietjie agtergrond » |
|
|
 |
2 Maart 2011: GLOBE en Linnware-keramiek
Baie van julle sal hierdie tipiese groen stukke herken as die Linnware-keramiek waaroor Pasella oudhede-ghoeroe, Jo-Marie Rabe, al vantevore gepraat het. Ken die verskil tussen GLOBE en Linnware-keramiek » |
|
|
 |
9 Februarie 2011: Rorke's Drift-kunshandwerk
Die kunshandwerk wat die afgelope veertig jaar by Rorke's Drift gemaak is, het versamelaars deesdae in rep en roer. Lees meer oor Rorke's Drift-kunshandwerke » |
|
|
 |
15 Desember 2010: Voetstofies
Selfs mense wat Kaapse meubels goed ken, vra soms wat hierdie snaakse klein boksies nou eintlik is. Lees meer oor hout voetstofies » |
|
|
 |
10 November 2010: Anglo-Oosterse keramiek
Vandag kyk Pasella oudhede-ghoeroe Jo-Marie Rabe na een van die style wat oor die afgelope 50 jaar deur Suid-Afrikaanse keramiekkunstenaars beoefen is. Meer oor Anglo-Oosterse keramiek » |
|
|
 |
6 Oktober 2010: EPNS-silwer
Vandag gesels Pasella oudhede-ghoeroe, Jo-Marie Rabe, oor die verskil tussen egte silwer en geplateerde silwer. Lees meer... » |
|
|
 |
29 September 2010: Murano-glas
Die term Murano-glas word dikwels gebruik en vandag vertel Pasella oudhede-ghoeroe, Jo-Marie Rabe vir ons hoe om dit uit te ken. Lees meer oor Murano-glas » |
|
|
 |
18 Augustus 2010: Kaapse kombuisware
Kan julle 'n tyd voorstel waar kombuise geen yskaste, stowe, skottelgoedwasmasjiene of lopende water gehad het nie? Geskiedenis van Kaapse kombuisware » |
|
|