 |
13 Maart 2013: Reuben se omelet
Sukkel jy ook om n ordentlike omelet te maak? Kyk hoe doen
Reuben dit. Reuben op sy beste in die kombuis. » |
|
|
 |
19 Desember 2012: Reuben se soutkaramelsous in n flessie
Reuben se soutkaramelsous in n flessie Kliek hier vir die stappe en resep » |
|
|
 |
14 November 2012: Reuben se karamelsous
So moet n tuisgemaakte karamelsous lyk! Reuben maak karamelsous » |
|
|
 |
13 Junie 2012: Aartappelskyfies
Reuben maak Aartappelskyfies Kliek hier vir die stappe. » |
|
|
 |
22 Junie 2011: Soet broskorspasteideeg
Reuben Riffel, Pasella sjefghoeroe, gee raad om hoe tuisgebakte broskorstertdeeg te maak. Probeer sy resep » |
|
|
 |
13 April 2011: Piesang-, rum- en pannekoekflambé
ĦĤof crêpes à la Reuben, is sjefghoeroe Reuben Riffel se gunsteling-flambé- dis. Probeer Reuben se resep » |
|
|
 |
13 April 2011: Garnaalflambé
Sjefghoeroe, Reuben Riffel wys ons hoe om te flambe en gebruik hierdie resep daarvoor. Probeer self "flambe" » |
|
|
 |
26 Januarie 2011: Karamelsous
Reuben Riffel, Pasella se sjefghoeroe, deel sy heerlike karamelsousresep. Probeer Reuben Riffel se karamelsous » |
|
|
 |
19 Januarie 2011: Gnocchi
Pasella sjef-ghoeroe, Reuben Riffel, wys hoe maklik hierdie klein kluitjies gemaak kan word. Met Reuben se wenke, sal jy altyd ʼn goeie resultaat verseker.
Maak Reuben se gnocchi » |
|
|
 |
12 Januarie 2011: Gepekelde vis
Die proses om vis en vleis te pekel is wyd bekend en word vir honderde jare deur verskillende kulture gebruik om hul kos te preserveer. Maak jou eie gepekelde vis » |
|
|
 |
22 Desember 2010: Geroosterde varksvleis
Reuben Riffel, Pasella se sjef-ghoeroe, se gunsteling feesmaaltyd is geroosterde varksvleis. Probeer sy resep » |
|
|
 |
15 Desember 2010: Maak ʼn vis só skoon
Hoewel mens deesdae oral skoongemaakte vis koop, is dit tog ʼn goeie idée om te weet hoe om dit self te doen. Pasella se sjefghoeroe, Reuben Riffel, wys hoe. Maak ʼn vis só skoon » |
|
|
 |
24 November 2010: Vrugte-coulis
Reuben Riffel, Pasella se ghoeroesjef, erken dat hy versot is op souse. Volgens hom gee die perfekte sous 'n nuwe dimensie aan 'n dis. Probeer sy vrugte-coulis resep » |
|
|
 |
6 Oktober 2010: Meringue
Pasella-sjefghoeroe, Reuben Riffel deel sy wenresep met ons. Kry die resep hier » |
|
|
 |
29 September 2010: Geroosterde aartappels
Reuben deel sy resep. Kry die resep hier » |
|
|
 |
8 September 2010: Roereiers
Ontbyt is die eerste maaltyd van die dag en kry jou reg vir die dag. Begin dus jou dag met Pasella sjefghoeroe Reuben se sagte, romerige roereiers. Probeer die resep » |
|
|
 |
7 Julie 2010: Grendedella en suurlemoensoufflé
'n Soufflé het 'n reputasie as 'n gereg wat maklik flop, daarom is baie tuiskokke bang om dit voor te berei. Kry die resep hier » |
|
|
 |
19 Mei 2010: Leeslekkers
Reuben Riffel, Pasella se eie sjefghoeroe, gee ons sy weergawe van die leeslekkers wat hy as 'n kind aan die 'skoner geslag' uitgedeel het! Kry die resep hier » |
|
|
 |
5 Mei 2010: Tuisgemaakte pasta
Droë of vars winkelpasta is wyd beskikbaar maar Reuben Riffel, Pasella sjefghoeroe, verkies om dit self te maak. Krye die resep hier » |
|
|
 |
31 Maart 2010: Geelstert oor die kole
Sjefghoeroe Reuben Riffel sê die belangrikste ding om te onthou as jy vis braai, is natuurlik die kole. Kry die resep hier » |
|
|