SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Marlize Lotz

 
« Pasella Ghoeroes 
Marlize Lotz
Marlize Lotz Marlize Lotz Marlize Lotz
Marlize Lotz
Marlize Lotz

Marlize was nog altyd kreatief en wou graag kuns gaan studeer na skool, maar sonder kuns as vak, moes sy maar met haar tweede keuse, skakelwese, tevrede wees.   

Nadat sy haar diploma aan die destydse Kaapse Technikon verwerf het, het sy ʼn draai in die filmbedryf gemaak waar sy as produksie koördineerder gewerk het aan internasionale televisie-advertensies.

Nadat sy ma geword het van haar dogtertjie, Jessica, het sy begin vryskutwerk doen by tydskrifte soos Huisgenoot, Woman’s Value en dis waar sy uiteindelik uiting kon gee aan haar kreatiwiteit met projekte soos om vertrekke oor te maak en ʼn verskeidenheid handwerkprojekte aan te pak. Dit het gelei tot ʼn posisie by die Idees- tydskrif waar sy ongeveer 5 jaar lank as handwerk- en dekorredakteur gewerk het.

Deesdae bedryf Marlize haar eie besigheid, Modeh Ani, waar sy enigiets kreatiefs, van handwerksessies tot dekorprojekte en dekor vir funksies, soos troues en fondsinsamelings, aanpak.

Marlize glo daaraan dat elke mens ʼn vorm van kreatiwiteit het, al is dit net ʼn bietjie. Die uitdaging is dus om dit te soek en te ontgin. Met die vinnige, maklike en skeppende projekte wat sy gereeld op Pasella demonstreer, hoop sy om kykers te inspireer om juis dit te doen. Sy glo ook daaraan om eerder op kreatiwiteit te fokus as op ʼn groot begroting. Sy gebruik graag alledaagse goed of herwinbare items. Op dié manier is ons darem die aarde genadiger sonder om ons mooimaaksessies op te gee!

Pasella aanvaar geen verantwoordelikheid vir foutiewe inligting soos verskaf deur enige persoon met wie 'n onderhoud in 'n program gevoer word nie.

Artikels / Insetsels
» 12 Februarie: Marlize Lotz Dryfhout bak
» 5 Februarie 2014: Marlize Lotz se persoonlike kosblikkies
» 20 Februarie 2013: Marlize maak outydse letters
» 23 Januarie 2013: Marlize se bottelvase
» 9 Januarie 2013: Marlize doen stempelwerk
» 26 Desember 2012 - Selfmaakspeelgoed vir honde
» 19 Desember 2012: Marlize se sleutelhouer
» 28 November 2012: Antieke glashouer
» 21 November 2012: VoŽltjiesaadvorms
» 7 November 2012: vetplant houer
» 17 Oktober 2012: Yskasmagneet
» 3 Oktober: Marlize maak lampskerms
» 27 Junie 2012: Bedkassies
» 14 Maart 2012: Kussings met silhoeŽt-drukwerk.
» 7 Maart 2012: Deurstopper
» 1 Februarie 2012: Letterkuns
» 14 Desember 2011: Marlize maak kersgeskenk
» 30 November 2011: Lapservette
» 9 November 2011: Naglampe
» 21 September 2011: Warmmatjie
» 31 Augustus 2011: Vuurpot
» 17 Augustus 2011: Skilderkuns
» 10 Augustus 2011: Tuisgemaakte seep
» 22 Junie 2011: Geroesde Vase
» 15 Junie 2011: Glasdeurplakkers
» 6 April 2011: Drupmatjies
» 16 Maart 2011: Papierlampskerm
» 2 Maart 2011: Glaslanterns
» 9 Februarie 2011: Voetstoeltjies
» 2 Februarie 2011: Swartbordraampies
» 2 Februarie 2011: Marlize Lotz, Swartbordraampies
» 22 Desember 2010: Plekaanwysers
» 1 Desember 2010: MosaÔekspieŽl
» 17 November 2010: Dagboekie
» 3 November 2010: Woordkunswerke
» 8 September 2010: Versier ou fotorame
» 25 Augustus 2010: Draadharte
» 28 Julie 2010: Boekmerke
» 14 Julie 2010: Dekoratiewe borde
» 5 Mei 2010: Lugdroogkleibewertjie

Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development