SABC Logo
 
Pasella SABC2
Vuurwerke deur Jan Braai

Kompetisie besonderhede
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Marokkaanse melktert
Marokkaanse melktert »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Anna Cilliers

 
« Pasella Ghoeroes 
Anna Cilliers
Anna Cilliers Anna Cilliers Anna Cilliers
Anna Cilliers Anna Cilliers Anna Cilliers
Anna Cilliers

Anna Cilliers het 'n Nasionale Diploma in Tuinbou (van die destydse Pretoria Technikon) en het vir jare tuinontwerp en uitleg gedoen vir privaathuiseienaars sowel as korporatiewe instansies. Na 'n paar jaar in die kleinhandelkwekerybedryf, het sy by Lourensford Groothandelkwekery in Somerset-Wes aangesluit waar sy eers in verkope en toe in produksie met plante gespeel het.

Haar skryflus is aangewakker met 'n weeklikse tuinrubriek in die plaaslike koerant Die Distrikspos, en sedert 2003 het sy ook die Tuinlewe-rubriek in Die Burger saamgestel. Vanaf Januarie 2010 verskyn haar Tuinlewe-rubriek nasionaal in die Naweekbylae van Die Burger, Beeld en Volksblad ( A. Cilliers & T. Visser (2010) Tuinmaak met eiegoed, Metz Press, 2010).

So hou gerus Pasella se ghoeroe-insetsels dop vir Anna se oulike tuinmaak wenke en idees.

Pasella aanvaar geen verantwoordelikheid vir foutiewe inligting soos verskaf deur enige persoon met wie 'n onderhoud in 'n program gevoer word nie.

Artikels / Insetsels
» 1 September 2010: Tuisgemaakte kompos

Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development