SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Waars ons aanbieders

« Terug na Waar's ons aanbieders
Dieter Voigt

Plek: Canal Walk, Cape Town
afgeneem deur: Ciska du Preez

Ons was besig om die Kaap te verken tydens ons wittebrood toe ons Dieter by die Canal walk winkelsentrum raakloop.

Dieter is n fantastiese aanbieder en hy is beslis so aangenaam soos op die program. Dit kan met groot vrymoedigheid gesÍ word dat Dieter n mense mens is op die manier wat hy tyd gemaak het om met ons te gesels. Hy het n sprankelinde geaardheid en is n bedagsame en innemende man wat altyd vriendelik was en het dieselfde breŽ glimlag soos altyd gehad.

Pasella is tops!
Dieter Voigt
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development